Die ATKV-Mediaveertjies het Vrydagaand weer Suid-Afrika se blinkste mediasterre vereer – en dié jaar het die nasionale radiostasie RSG, kykNET en Die Burger bo uitgetroon.
Lees meerAlles vir Vrydag 11 Mei 2018
‘ANC mislei SA’ners oor grondhervorming’
Die VF Plus het Vrydag ná ʼn begrotingsposdebat gesê die regering beskik oor genoeg grond vir herverdeling en is oneerlik met die mense van Suid-Afrika as hy sê onteiening sonder vergoeding is nodig om die proses van grondhervorming moontlik te maak.
Oud-weermaglid skuldig aan moord op vrou
Volgens die polisie is die oud-weermaglid se vrou op die toneel dood.
Superrugby: Dit gaan om plekke in die Bokspan en op die punteleer
Dis ʼn naweek waar die individuele spelers en die spanne hulle ding moet doen.
Treindrywer vermoor: Untu eis lewensvonnisse
Die United National Transport Union (Untu) sê die “sinnelose” moord op Botha is een van tientalle ander moorde en aanvalle, intimidasie, ontvoering en roof op Prasa-werknemers.
Uitspraak voorbehou in De Lille se dringende aansoek
De Lille is Dinsdag uit haar amp verwyder nadat die DA se federale uitvoerende komitee bevestig het dat haar DA-lidmaatskap beëindig is, wat dus effektief beteken sy is ook haar burgemeesterspos kwyt.
Regering wil vanjaar sóveel grondeise toestaan
Die regering het volgens ʼn verklaring van die VF Plus in die parlement erken dat in 93% van gevalle waar grondeise toegestaan is, die begunstigdes verkies het om eerder geld te neem, en nie die grond nie.
Pta-man wat rowers doodskiet stuur vrou, kinders landuit
“Ek wil net vir my wonderlike vrou sê ek is baie lief vir haar en die kinders. Uit my hart se punt is ek lief vir hulle en ek sal hulle altyd beskerm.”
Ouers sterf dae ná mekaar op dieselfde kleinhoewe
“Ek het gevoel of my pa ’n pols het, maar daar was niks nie. Ek het terug huis toe gehardloop en dadelik vir hulp gebel.”
ToekomsVenster: Jy kry nuwe stories om te vertel
Wanneer die Here jou lewensreisplanne verander, is dit nie net ’n reis na Damaskus wat verander nie, maar die totale fokus van jou lewe. Elke dag daarna sal ’n nuwe belewenis oplewer, omdat die Koning van die reis teenwoordig is.
Mangat-moord: Man vertel van drank, dwelms, seks en lyk
Oor die naweek wat Danie Dreyer dood is, het Gerhard Papenfus getuig hy en sy twee medebeskuldigdes het drie dae lank aanhoudend drank, dagga en die dwelm CAT gebruik.
Superrugby: Dalk die laaste kans om Rassie te oortuig
Daar is baie op die spel vir ʼn hele paar Lions-spelers wanneer hulle Saterdag (09:35) in Dunedin in ʼn Superrugbywedstryd teen die Highlanders uitdraf.
Dieselvoertuie in SA: Is daar rede tot kommer?
Veral op sosiale media is talle gesprekke oor die toekoms van dieselvoertuie in die land, en meeste van dié gespreksleiers hou voornemende motorkopers onder die indruk dat dieselaangedrewe motors geen toekoms het nie, veral nie in Suid-Afrika nie.
Meer tyd om kommentaar oor grondkwessie in te dien
Daar is al derduisende geskrewe kommentaar ontvang, maar volgens die komitee was ‘n groot gedeelte daarvan van een WhatsApp-groep wat ontwerp is “om die stelsel te blok”.
Mangat-moord: ‘Baasbrein’ uitgewys
“Dit is nie die waarheid dat ek by die moord betrokke was nie. As ek dit sou beplan, sou dit heeltemal anders gedoen gewees het.”
[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Verhoudings – Deel 17
“Verhoudings is sonder twyfel die ingewikkeldste aspek van die lewe, maar ook die belangrikste.” In die program gesels Frans Cronjé oor die belangrikheid van verhoudings.
Die wêreld in foto’s – 11 Mei 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Video: Ma ontsnap twee keer van kapers
“Hulle het my nie eens genader en gesê ‘ons soek jou motor’ nie, hulle het net begin skiet.”
Komitee waarsku oor ‘fopnuus’ rakende onteiening
Die komitee se uitsprake kom kort nadat Julius Malema, leier van die EFF, hom uitgelaat het oor die onteiening van grond waarop daar ’n verband by die bank is.
Padtoets: Dié bakkie ʼn aangename verrassing
Selfs met die eerste oogopslag kan jy sien dat die nuwe Vigus ʼn perd van ʼn ander kleur is, en hy is boonop opgesaal.