“Prasa het die afgelope paar jaar nié daarin geslaag om doeltreffende veiligheid vir sy werknemers die bied nie. Die gevolg is dat die werknemers van die staatsbeheerde onderneming sagte teikens word vir wrede misdadigers.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pieter Botha"
Treindrywer vermoor: Untu eis lewensvonnisse
Die United National Transport Union (Untu) sê die “sinnelose” moord op Botha is een van tientalle ander moorde en aanvalle, intimidasie, ontvoering en roof op Prasa-werknemers.
Treindrywer vermoor: Drie hoor hul lot
Pieter Barend Botha (46) is op 11 Julie 2016 by die Netreg-stasie in die Wes-Kaap beroof en vermoor.
Prasa moet sy geld gebruik vir sy lede se veiligheid
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) moet getrou bly aan die belofte wat die maatskappy teenoor die vermoorde treindrywer, Pieter (Piet) Botha, se vrou gemaak het, het die vakbond Untu gesê.
Hulde gebring aan vermoorde treindrywer
Talle passasiers en personeellede van die Premium Express-treindiens het hulde gebring aan die vermoorde treindrywer Piet Botha (46) deur gister en vandag blomme te bring…
Twee vas na moord op treindrywer
Die polisie is in die Wes-Kaap het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op Pieter Barend Botha.
Skok ná moord op treindrywer
Pieter Barend Botha, ʼn treindrywer, is Maandag by die Netreg-stasie in die Wes-Kaap beroof en vermoor.