Die eerste ronde is reeds binne ses dae voltooi wat beteken al 32 spanne was in aksie. Daar was reeds ʼn paar skokke vir sekere ondersteuners en natuurlik groot vreugdes vir ander!
Lees meerAlles vir Dinsdag 19 Junie 2018
Eskom kry aanmaningsbrief oor beplande kragonderbrekings
“Met beurtkrag wat skynbaar weer eens die norm in Suid-Afrika word, gaan Eskom voort met sy aanslag op die onskuldige verbruiker.”
Skote klap in Kaapstad
“Vier mans het uitgeklim en lukraak op die omstanders geskiet.”
‘Angel’-moordsaak: Twee hoor hul lot
Hulle het Angel (12) op teregstellingswyse in haar ouerhuis doodgeskiet.
Springs-gruwelhuis: Ma se ‘sindroom’ weer uitgelig
Die kliniese sielkundige is geroep om oor haar bevindings te getuig nadat die ma 30 dae in Weskoppies deurgebring het.
Polisiebeamptes sterf in kettingbotsing
Twee vragmotors en ʼn sedan was in die kettingbotsing betrokke.
ToekomsVenster: Dink kleiner
As burgers van die koninkryk staan ons voor die versoeking om ons impak vir die koninkryk aan die getalle wat ons na byeenkomste trek te meet.
Esbé Koster-moord: Beskuldigde vertel oor moord
Die beskuldigde beweer hy het gehoor hoe word die vuurwapen oorgehaal en sy vriend het glo gesê: “Change of plans. We are taking this car, this is a hijacking.”
Onteiening: Plekke en datums vir openbare verhore bekend
Die openbare verhore sal op verskeie plekke in elk van die nege provinsies plaasvind, en min dele van die land word nie gedek nie.
Die wêreld in foto’s – 19 Junie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag.
Beurtkrag vanaand ‘hoogs waarskynlik’
Eskom het Dinsdag gesê dit is hoogs waarskynlik dat beurtkrag Dinsdagaand ingestel sal word.
SuperSport-voorval: Uitkoms van ondersoek bekend
SuperSport het Dinsdag die verslag wat opgestel is ná die voorval waartydens Ashwin Willemse tydens ʼn regstreekse uitsending uit ʼn ateljee gestap het, bekend gemaak.
Kampsbaai-moord: Regter, verdediging stamp koppe
“Hy het verwarrende en teenstrydige stellings gemaak, hy was baie angstig en met tye onsamehangend. Sy prokureur was nie in staat om instruksies by hom te kry nie. En hy was nie op sy medikasie nie.”
Video: ‘Wonderwerk’ dat hommeltuig vermiste man vind
“Daar is geen twyfel dat dit nie sonder die hommeltuig moontlik sou wees om hom te vind in die tydsduur wat ons het nie.”
Nuwe denke en leierskap vir veranderende onderwyslandskap nodig
Onderwys in Suid-Afrika is vandag wisselvallig, onvoorspelbaar, ingewikkeld én onduidelik. Dit is in die lig hiervan dat onderwysers en hoofde hulself toenemend moet vra of hulle toegerus is om aan die uitdagings van die “Vuca-scenario” en omstandighede te voldoen.
Man wéér geopereer ná Comrades-tref-en-trap
“Die dokters sê vir ons daar is nog ʼn baie lang pad wat voorlê. Selfs wanneer hy uit die hospitaal ontslaan word, lê daar baie rehabilitasie voor en sal hy weer moet leer om behoorlik te loop en als.”
Fergie, Siddie en Nuweland
In Nieu-Seeland word daar steeds getreur en gerou oor die ou Lancasterpark-rugbystadion in Christchurch wat nou finaal platgestoot word nadat dit ʼn paar jaar gelede in ʼn aardbewing beskadig is.
Oorgewig kinders moet ook voluit leef, lag en speel
Oorgewig kinders het die afgelope tyd, nie net in Suid-Afrika nie, maar wêreldwyd vinnig toegeneem. Die invloed hiervan in hierdie sensitiewe tyd van die kind se lewe kan lewensveranderende emosionele, fisiese en psigososiale gevolge hê.
Polisieman in hof oor k-woord
’n Polisiebeampte wat daarvan beskuldig word dat hy sy medebeamptes rassistiese woorde toegesnou het, het Dinsdag in die Pretoria-landdroshof verskyn.
Alles wat jy móét weet oor onderwys gee in China
Ondanks skokstories van Suid-Afrikaners wat in China vasgekeer is weens verkeerde visums, meen kenners dit is steeds veilig en voordelig om in die land te gaan werk.