Die woord “gesag” is nie meer bekend aan baie van ons kinders nie. Die woord het ook dikwels ʼn negatiewe koppeling. Meeste kinders dink as jy praat van gesag, beteken dit ou verkrampte reëls, min vryheid, die onderdrukking van hul menseregte en die toepassing van onregverdige dissipline.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Elsha Kinderterapie"
Vryheid vir ons kinders!
Ons kinders se vryheid word bewustelik en onbewustelik al hoe meer ingeperk.
Oorgewig kan geneties wees
Is dit moontlik dat oorgewig of vetsug deur genetiese aspekte veroorsaak kan word? Waarom is dit vir ʼn ouer belangrik om hierdie aspek in ag te neem? Elsha Hermann stel ondersoek in.
Ses wenke as jou kind met sy gewig sukkel
Kinders se uitdagings is gewoonlik meer kompleks en uitdagend as om net ʼn eet-en-oefenplan te volg.
Die beste Kersgeskenk vir jou kind
Die beste, mees duursame, waardevolle en bekostigbare geskenk wat jy vir jou kind kan gee.
Stop die stigmatisering van kinders wat met hul gewig sukkel
Op die speelterrein, by kinderpartytjies en op die sportterrein is daar alewig die wyses en stigmatiserendes. Dit is boelies wat geen begrip het vir die wêreld waaroor hulle hul uitspreek nie. Hulle maak net seer en stigmatiseer.
5 wenke vir ouers van kinders wat met hul gewig sukkel
Die wêreld is dikwels ʼn eensame plek vir kinders wat oorgewig is. Hierdie kinders word dikwels deur hul maats uit die groep verstoot, gespot en dikwels geboelie. Ouers is dikwels raadop en weet nie hoe om die situasie te hanteer nie. Hier is ‘n paar wenke.
Die lekker van die wildtuin in die huis
Wildtuinetes kan van die oggend tot die aand in ʼn onvergeetlike kuier ontaard. ʼn Groot deel van ons wildtuinsukses is die beplanning, die lekker eet en die lekker kuier. Hier is ‘n paar wenke hoe jy wildtuinetes kan beplan en dié wenke ook by die huis kan toepas.
Oorgewig kinders moet ook voluit leef, lag en speel
Oorgewig kinders het die afgelope tyd, nie net in Suid-Afrika nie, maar wêreldwyd vinnig toegeneem. Die invloed hiervan in hierdie sensitiewe tyd van die kind se lewe kan lewensveranderende emosionele, fisiese en psigososiale gevolge hê.