Loononderhandelings tussen die Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) en Sibanye-Stillwater het Donderdag weereens ʼn dooiepunt bereik.
Lees meerAlles vir Donderdag 20 September 2018
Staatskaping: DA wil weet wie is 12 ANC-getuies
Die Demokratiese Alliansie het die kommissie van ondersoek na staatskaping versoek om te bevestig dat senior beamptes van die ANC, insluitend pres. Cyril Ramaphosa en oudpres. Jacob Zuma, geroep sal word om te getuig.
Twee ‘gewapende rowers’ in KZN doodgeskiet
Die waarnemende provinsiale polisiekommissaris, lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, het ʼn groep polisiebeamptes geloof vir hul dapperheid ná hul betrokkenheid Donderdag in ʼn operasie om vermeende gewapende rowers aan die noordkus van KwaZulu-Natal aan te keer.
Jong man gevonnis oor 95-jarige se verkragting, moord
ʼn Jong man, wat 17 jaar oud was toe hy Maria Vermaak (95) van Uitenhage verkrag en vermoor het, is Donderdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth gevonnis.
Pro14: Cheetahs se keerwerk, Kings se dissipline moet beter
Dit was, al was dit net plek-plek, ʼn beter vertoning deur die Cheetahs verlede week en nog méér so deur die Southern Kings, al het albei pak in die Pro14-reeks teen onderskeidelik Glasgow en Ulster gekry.
Opslagkoeël tref driejarige in PE
Drie persone, insluitend ʼn driejarige seun, is Donderdagoggend beseer tydens ʼn skietery in Helenvale, Port Elizabeth in die Oos-Kaap.
‘Kletsrymer’ sit lank oor vrou se moord
ʼn 22-jarige man, wat glo daarvan gedroom het om een dag ʼn kletsrymer te word, is in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevonnis in verband met die moord op Farah Thompson (53) van Pringlebaai.
Groot meerderheid teen onteiening sonder vergoeding
Die finale syfers is in, en die oorgrote meerderheid van die honderde duisende Suid-Afrikaners wat skriftelike voorleggings oor die onderwerp aan die parlement gedoen het, het hulle uitgespreek teen die verandering van die eiendomsklousule in die Grondwet.
ToekomsVenster: Vooroordeel en vrees
Ai, hoe ydel is ons nie? Mag die Here ons vergewe.
Kabinet verwelkom hulp van private sektor
Die kabinet het die aanbod van die private sektor om kundiges na die staatsdiens te sekondeer, met dank aanvaar.
Die wêreld in foto’s – 20 September 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Hof verduidelik Bobani-besluit
Die hof het verwys na “foute in die politieke besluitneming van die DA”.
Lesersindruk: Swartval
Martin Steyn se “Swartval” is ʼn absoluut boeiende boek, skryf Alexander Mickel.
Ma vas ná sy glo baba op ashoop los
Lede van die gemeenskap het die baba hoor huil en die kaal babaseuntjie op die vullisterrein aangetref.
Duisende hektaar verwoes, 200 beeste dood in veldbrand
“Ek het nog nooit so iets gesien nie. Van die beeste … het verdrink of doodgebrand nadat hulle vlei toe gevlug maar in die modder vasgesit het.”
Vier wat organe van dieselfde skenker ontvang kry kanker
Bemelman het gesê dié is ʼn “uiters skaars” geval en die eerste wat sy in haar 20 jaar in die veld van oorplantingsimmunologie teëgekom het.
Zuma mag teen kostebevel appelleer
Zuma meen die hof het foutiewelik gelas dat hy roekeloos, onredelik en onverstandig was in sy optrede om die hof te nader oor die openbare beskermer se staatskapingverslag.
Oud-Kings-slot ná voorarmhou geskors
ʼn Gewese slot van die Kings is Woensdag geskors ná ʼn voorval in ʼn Pro14-kragmeting Saterdag tussen Benetton Treviso en die Walliese streekspan Scarlets in Llanelli, Wallis.
Die lekker van die wildtuin in die huis
Wildtuinetes kan van die oggend tot die aand in ʼn onvergeetlike kuier ontaard. ʼn Groot deel van ons wildtuinsukses is die beplanning, die lekker eet en die lekker kuier. Hier is ‘n paar wenke hoe jy wildtuinetes kan beplan en dié wenke ook by die huis kan toepas.
Streeptruie, Sharks mik na voortou
Die Westelike Provinsie en die Sharks, albei onoorwonne, behoort Saterdag voluit te gaan om die voortou in die reeks om die Curriebeker te neem.