In een geval is ʼn hamer, ʼn byl en ysterpaal gebruik om die bestuurder te dreig voordat betogers die sleutels van hom afgeneem het.
Lees meerAlles vir Donderdag 2 Mei 2019
‘Bendelid’ 4 lewenslange vonnisse opgelê vir moord
Leonard is glo ʼn bendelid en die slagoffers het aan ʼn ander opposisiebende behoort.
Een dood ná skietgeveg met polisie
Die polisiebeampte het by die winkel aangekom net toe een van die verdagtes by die winkel uitgestap gekom het.
Man dood in polisiesel aangetref
Die man het vinnig ʼn pakkie, wat in plastiek toegedraai was, gegryp en ingesluk.
Konstitusionele hof steek stokkie voor onafhanklike kandidate
Die konstitusionele hof het ʼn stokkie gesteek voor onafhanklike kandidate se poging om in die provinsiale en nasionale verkiesing aanstaande Woensdag verkiesbaar te wees
Johannesburgse ontwikkelingshoof sterf
Botes se passie en kennis van omgewingsgebaseerde ontwikkeling het ʼn beduidende bydrae tot die vernuwing van die middestad gelewer.
ToekomsVenster: Die profetiese red; die tempel sal afgebreek word
Maar die tempel sal herstel word wanneer die Seun van die mens die dood troef en daaruit opstaan. Dan word die heiligdom herstel en vervul dit sy ware funksie.
Luister in 3 minute: Produsenteprysinflasie, datapryse en SEB
Die drie sakekwessies wat dié week in die nuus was, is die styging in produsenteprysinflasie, die mededingingskommissie se uitsprake oor datapryse en ʼn ingryping oor die geldigheid van SEB-trusts.
Hoe lyk dinge tussen die Demokrate en sy kiesers?
In die wêreld se mees gevorderde supermoondheid sien ons Amerikaanse politiekery byna as iets om te beny. Die verskil? Terwyl staatskaping in Suid-Afrika die land tot bankrotskap geruïneer het, funksioneer en vaar die VSA heel goed. En juis daarom verstom die Demokratiese Party se geflikflooiery met sosialisme my.
Welkom-ontvoering: Saak teen verdagte teruggetrek
“Ek dink ons is op ʼn punt waar ons aanvaar dat hy nie meer lewe nie.”
Slagoffer keer terug na plaas ná aanval
“Ek sal dit seker nog verwerk wanneer dinge na normaal terugkeer,” het Bonnema aan Maroela Media gesê.
Die wêreld in foto’s – 2 Mei 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Hoe gaan dit in Orania?
Dit was byna komies toe ek onlangs verskeie menings oor Orania lees en besef baie van die mense, met vreeslike sterk menings (na alle kante) was nog nooit in Orania nie.
Paasnaweek-padsterftes bykans helfte minder
Die meeste sterftes is in Limpopo en KwaZulu-Natal aangemeld. Vyf groot ongelukke oor die Paasnaweek het boonop tot 41 van die algehele getal sterftes gelei.
Ingang by Voortrekkermonument weer oopgestel
Die pad is weer oopgestel en die betogers is uitmekaar omdat hulle die reëls van die staking oortree het.
Pryse toegeken vir kinderboekkoning
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het Jaco Jacobs vanjaar vir sy skryfwerk beloon.
Oud-Springbok hang sy stewels op
Die voormalige Springbokslot het sy uittrede uit rugby aangekondig.
Polisie krap steeds kop jare ná gru-vonds
Die polisie se slagofferidentifiseringsentrum in die Wes-Kaap het die gesig van die oorledene gerekonstrueer in ʼn poging om naasbestaandes van die slagoffer op te spoor.
Luister: ‘Skemerson’ se Pietie en Elize: ‘Dis nie maklik om plek van vrede te vind’
“Daar is nie een vloekwoord, ʼn stukkie naaktheid of geweld in nie en tog is dit een van die rouste flieks wat jy sal kyk.”
Lise Brink stap 32 km-Vasbyt: ‘Dié verlies bring jou nader aan die Here’
“Ons verlange na ons kinders word meer soos die tyd aangaan, maar ons lys van redes tot dankbaarheid word ook elke dag langer.”