De Lille het ʼn dringende hofaansoek gebring om haar amp as Kaapstad se burgemeester te behou totdat die regsgeding rondom die geldigheid van haar verwydering uit haar pos aangehoor word.
Alles vir Vrydag 11 Mei 2018
Grace Mugabe ‘het heeltyd immuniteit gehad’
“Uiteindelik is daar net een faktor hier. Dit is nie diskresie nie, dit is nie ʼn opinie nie, dit is ʼn feit oor of eggenote-immuniteit bestaan of nie bestaan nie.”
Redakteursbrief: “Mislukte” kaping – dis nie toevallig nie
As dit nie vir groot genade was nie, het haar drie blondekopseuntjies nie Sondag saam met hulle ma Moedersdag gevier nie.
De Lille, DA in stryd op Kaapse Vlakte
ʼn Politieke veldslag woed tans tussen Patricia de Lille en die DA in die oorwegend bruin woonbuurte op die Kaapse Vlakte.
Vermiste Kaapstad-egpaar: Verdagtes hoor oor borgtog
Die staatsaanklaer het gesê die twee soek-en-beslagleggingsoperasies wat by die beskuldigdes se kleinhoewe gedoen is, het verskeie items opgelewer wat met Rachel Saunders se bankkaart gekoop is, met die strokies van hierdie items wat in een van die beskuldigdes se handsak gevind is.
Unisa: kleur of meriete?
Die MRK het belowe dat hy Unisa se gelyke indiensnemingsbeleid en die manier waarop dit geformuleer is, sal bekyk. Dit sal ook vergelyk word met die Grondwet, die Handves van Menseregte en die arbeidswetgewing wat ter sprake is. Geen melding word gemaak van meriete, bekwaamheid, akademiese prestasies en senioriteit nie.
Jong man (21) in nek geskiet tydens rooftog
“So ding is baie erg. Ons het so middernag gaan slaap en toe kry ons hierdie oproep…. ’n Mens se kind is mos na aan jou.”
Gesiene Bloem-man koelbloedig vermoor
ʼn Sakeman van Bloemfontein is Donderdag in die parkeerarea van ʼn winkelsentrum in dié stad koelbloedig doodgeskiet.
Pta-sakeman se raaiseldood: Moord glo ondersoek
Sosiale media was vroeër vandeesmaand aan die gons oor die man wat glo “vasgebind en in sy motor aan die brand gesteek is”.
‘Francois van Coke en vriende’ op een verhoog in Pretoria
“Dit is die grootste ding waaraan my eie naam as solokunstenaar gekoppel is nog ooit, so ek hoop die mense sal kom kyk.”
Engelse toer: Shields se insluiting kan meesterskuif wees
Wie nie waag nie, wen nie.
Het Obama dit maklik gemaak vir Trump?
Die moontlikheid dat oudpres. Barack Obama van die VSA dit bewustelik maklik gemaak het vir sy opvolger, pres. Donald Trump, om die Amerikaanse kernkragooreenkoms met Iran te verbreek, is gister op ʼn politieke wetenskap- kollokwium van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria geopper.
Nuuskommentaar: Vals Akademikaanse noot teen AfriForum ingesit
Wanneer akademici ’n debat begin is dit wys dat daar nie spore van persoonlike voorkeure, ’n sleureffek na politieke korrektheid of vergissings uit die verlede in die proses ingeroer word nie. Dit kwets onnodig en kan sleg boemerang want AfriForum is nie ’n hierjy slaansak nie.
Supersportreeks: vuurwerk plek-plek te wagte
Vuurwerk kan plek-plek te wagte wees namate die deelnemers aan die Supersportreeks om ʼn trappie hoër op die punteleer begin veg.
Resep-video: Blikbeker-muffin
Dié muffin met spek, fetakaas en spinasie sal jou mond laat water, én dit is blitsvinnig om voor te berei.
Sakeman stel sy kant ná onderonsie met swanger vrou
Die sakeman wat na bewering ʼn hoogswanger vrou ná ʼn onderonsie by ʼn Wes-Randse winkelsentrum oor ʼn parkeerplek aangerand het, sê hy het Bianca Fourie gekonfronteer aangesien sy hom voor sy kinders beledig het.
China al meer aggressief in Afrika betrokke
China se buitelandse beleid in Afrika is regstreeks besig om al meer ingrypend te raak, het prof. Theo Neethling van die departement politieke studies en regeerkunde aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) Donderdag gewaarsku.
Vandag se sportnuus
Sewe Superrugby-wedstryde word dié naweek gespeel en in krieketnuus is een wedstryd gister in die Indiese Premierliga gespeel.
Nuwe borsbeeld by Voortrekkermonument onthul
Die Voortrekkermonument in Pretoria het Donderdagaand nog twee besienswaardighede bygekry toe ʼn borsbeeld van die monument se argitek, Gerard Moerdyk, en ʼn inligtingsplaat oor hom, by die monument onthul is.
Boek: Ingrid Jonker – ʼn biografie
Metelerkamp bring nuwe inligting aan die lig wat sy neem uit onbekende nuwe briewe en dagboekinskrywings, onder meer uit die dagboeke van Jack Cope.