Wie nie waag nie, wen nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Brad Shields"
Nieu-Seeland het die bal met Brad Shields laat val
Die Nieu-Seelandse Rugbyunie (NZRU) sê hy het ʼn “spesiale vergunning” aan die Engelse Rugbyunie (RFU) gegee om die Hurricanes-flank en kaptein, Brad Shields, vir die komende reeks teen die Springbokke beskikbaar te stel, maar hy het tóg sy ernstige bedenkinge daaroor.