Die wenner is tydens die eerste van ʼn reeks uitverkoopte Afrikaans is Groot-konserte in Pretoria aangekondig.
Lees meerAlles vir Vrydag 4 November 2022
Bloukraanvoëls by Pta-voëlpark vrygelaat
Dit is die eerste keer in vier jaar dat dié bedreigde spesie weer by die reservaat te sien is.
Afknouery van leerders by Hoërskool Vishoek veroordeel
“Geen leerder in enige deel van die land moet onderwerp word aan die boeliegedrag wat hier beweer word nie.”
Bewaringsbevel oor bedrog by Loterykommissie bekom
Dit volg ná ernstige bewerings van wanadministrasie en korrupsie.
Gru-vonds toe broer oor muur klim
Die dokter wat die nadoodse ondersoeke op Michael Zantow en sy lewensmaat, Annie Liebenberg, gedoen het, het ook Vrydag beskryf hoe die paartjie vermoor is.
Vermiste dogtertjie dae later dood gevind
Die 21 maande oue babadogtertjie is op 28 Oktober as vermis aangemeld.
ToekomsVenster: Pakkies vol van God se vreugde
Wie se pakkie moet jy betaal en net dalk vertel dat Jesus hom of haar liefhet?
Só lyk vooruitsig vir beurtkrag
Fase 1- en fase 2-beurtkrag duur om die beurt voort tot Maandag.
Luister: Is huiswerk nog sinvol vir leerders?
Die debat oor die waarde van huiswerk doen gereeld die rondte op onderwysgroepies op sosiale media. Om die braaivleisvuur hoor ons gereeld van ouers wat tot laat aand saam met kinders spook om huiswerktake betyds af te handel.
Wiskunde was ‘makliker as verwag’
Dieselfde kan egter nie van die vraestel vir wiskunde geletterdheid gesê word nie en leerders is redelik benoud oor hul uitslae.
Verbruikersake: Begroot is al wat gaan help
Dit is belangrik om te onthou dat begrotings op balans berus. Wanneer jy daarin slaag om jou besteding in een kategorie te verminder, het jy dus meer om uit te gee op ʼn ander kategorie. Ina Opperman verduidelik hoe om ʼn begroting op te stel.
Reuse-lening om Komati-kragstasie ‘groen’ te maak
Die Wêreldbank het miljarde aan Suid-Afrika geleen om die opwekking van hernubare energie by die Komati-kragstasie moontlik te maak.
Pragfoto’s: Kate keer terug werk toe ná kort gesinsvakansie
Die prinses se onlangse amptelike besoek volg ook te midde van bespiegelings dat sy tans swanger is met haar en prins William se vierde kind.
Sepie-aktrise verwelkom tweede pienkvoet
“Ek weet niks van seuntjies af nie, maar ek dink ek gaan vinnig leer!”
Moenie neus vir kortkursusse optrek
Kenners meen kortkursusse is ʼn goeie manier om die gapings in jou professionele kennis aan te vul, of die waters van verskillende studierigtings te toets.
Maroela se Bruid van die jaar: Wen ʼn tweede wittebrood
Met Maroela en Dream Hotels and Resorts se Bruid van die jaar-kompetisie, staan jy die kans om ʼn tweede wittebrood vir jou en jou geliefde te wen!
MRK vs Steve Hofmeyr: Skikking buite hof misluk
Die hofverrigtinge is Donderdag vertraag toe moontlike mediasie buite die hof bespreek is.
Boekresensie: Het ek my geloof verloor?
Sy ideale lesers is dié wat durf om te erken dat hulle twyfel en stoei en dalk “nie meer weet wat geloof regtig beteken of wat die doel van godsdiens en spiritualiteite is nie”.
Brand woed naby Wellington
Altesaam 40 brandbestryders en lugondersteuningswerkers is ontplooi om die brand te blus.
Die speke gaan sing in Pretoria
Die immergewilde Tshwane Classic-wedren gaan Sondag weer jakarandastrate in ʼn fietsry-karnaval omskep.