Die jeugorganisasie ontvang jaarliks noodkrete van hul jong lede oor die administratiewe gemors wat met die verpligte Zuma-jaar gepaardgaan.
Lees meerAlles vir Dinsdag 1 November 2022
89% van kommentare verwerp Bela-wet
“Suid-Afrikaners het hul siening oor die Bela-wet en die ‘Lesufi-klousules’ duidelik gemaak.”
Mosie van wantroue teen JHB-burgemeester teruggetrek
“Diegene wat koorsagtig probeer om hierdie regering te verwyder, kan slegs beskou word in die konteks van ʼn behoefte om die begroting van R77,3 miljard te beheer.”
Lewenslank ná negejarige se verkragting, moord
“Alhoewel die vonnisse haar nie sal terugbring nie, sal dit hopelik berusting bring vir haar gesin en die gemeenskap van Hankey.”
Russiese seiljag raak ʼn ‘internasionale verleentheid’
“Deur Russiese geldmagnate en hul speelgoed in Suid-Afrika vrylik toe te laat, lok ons ʼn mark wat onnodige en ongewensde aandag na ons kusgebied kan bring.”
ToekomsVenster: Bid vir die leiers
Nee wat, ons het genoeg gehad van chaos. Ons kan ʼn verskil maak.
Juwelier erken moord op oudleraar, sy vrou
Terwyl hulle koffie gedrink het, het ’n argument tussen Francois Pretorius en die Beukes-egpaar ontstaan.
Bybelpioniers gehuldig vir monumentale bydrae
Dit is merkwaardig omdat elke geslag een, hoogstens twee, Bybelvertalings in ʼn leeftyd ontvang.
Die vergete oorlog
Na bewering is reeds meer as 100 000 mense dood in dié gevegte asook as gevolg van hongersnood en siektes. Miljoene vlug vir die oorlog wat tans in Ethiopië woed.
Nog ʼn paar sopnat dae lê voor
Reënbuie het sedert verlede week reeds oor groot dele van die land uitgesak.
SA Stamboek wys suiwelkampioene aan
Die gesogte kampioenskap is onlangs vir die derde keer deur SA Stamboek aangebied en Holstein-tipe diere en jerseys het deelgeneem.
Wen R2 500 kontant – betyds vir Swart Vrydag!
Vier Maroela-lesers staan die kans om elkeen met R2 500 kontant weg te stap om te spandeer op enigiets wat jy wil.
Oproep vir groter, veiliger pad ná jongmense sterf
“Die Vaalharts-waterskema is een van die swaartepunte van die Noord-Kaap. Die vraag is hoeveel sterftes nodig is om die owerheid daarvan te oortuig?”
Bruidegom wil weghardloop oor honde se troue
“Ek is jammer, maar wil die honde enigsins met mekaar trou? Het ons enige teken dat daar enige romantiese gevoelens is tussen die honde?”
Afleggings dreig by Sibanye-myn
Die mynmaatskappy sê die afleggings is nodig in die lig van finansiële verliese.
Van Noord tot Suid kraai Klofies koning
Hoërskool Waterkloof het in hul opmars na titelglorie in die Noord-Suid-toernooi met gerekende krieketskole soos Grey Kollege en Paarl Boys’ High afgereken.
Wenners: Hier is die mooiste jakarandafoto’s
Hier is die twee wenners van ons kontantprys vir die mooiste jakarandafoto’s met ‘n keur uit die inskrywings.
Bokke kies Kolbe op heelagter
Jacques Nienaber verwag ʼn fel stryd teen die Iere – die vorige keer wat die twee spanne in Dublin slaags was, het die Springbokke met 38 – 3 die onderspit gedelf.
Nóg ’n brand woed in Kaapse Wynlande
Die brand het ná ’n ongeluk tussen ’n vragmotor en ʼn motorfiets uitgebreek.
Chaos toe paaie in Zeerust deur taxi’s versper is
Die N4-hoofweg is onder meer onbegaanbaar gemaak, plaaslike ondernemings se sake is ontwrig en matrikulante is verhinder om eksamen af te lê.