Hoofregter Mogoeng Mogoeng het aanbeveel dat ʼn tribunaal aangestel moet word om klagtes van growwe wangedrag teen die Wes-Kaapse regterpresident John Hlophe te ondersoek.
Lees meerAlles vir Saterdag 4 Julie 2020
Aktrise Mary Twala oorlede
Mary Twala was ook te sien in Leading Lady (2014) en Frank & Fearless (2018) en in die televisiereekse Die Sonkring II, Generations en The No. 1 Ladies’ Detective Agency (2008).
City Power-werkers glo gyselaar gehou
City Power is besorg oor die “vreemde fenomeen” om tegnici en personeel gyselaar te hou.
Vyf vas oor miljoene se beweerde Covid-19-bedrog
Vyf verdagtes, twee vroue en drie mans, tussen 25 en 68 jaar oud, is Saterdagoggend vroeg in hegtenis geneem deur die Gautengse direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke).
Ná 78 jaar groet ‘rooi rose’ finaal
“In die tydskrif self kon ons nie tot siens sê nie, maar hier wil ons graag vir elkeen van julle vaarwel sê en net die beste vir die toekoms toewens.”
Plaaswerker gevonnis oor moord
“Ek het net goeie herinneringe van my ma,” sê Alana Koen. Sy vertel ook van ‘n soortgelyke tragedie wat hom 119 jaar gelede op dieselfde plaas afgespeel het.
VBS-verdagte aangekeer ná Covid-19-kwarantyn
ʼn Senior uitvoerende beampte is Vrydag in hegtenis geneem tydens die VBS Mutual Bank-ondersoek deur die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke).
Sanger tydens plaasmoord doodgeskiet
ʼn Sanger en liedjieskrywer is Vrydagaand tydens ʼn plaasaanval in Worcester in die Wes-Kaap doodgeskiet.
‘Dagga-paartjie’-man op kleinhoewe doodgeskiet
Die voorval het Vrydagoggend omstreeks 02:30 plaasgevind.
40-jarige vas oor juffrou se moord
Haar bure en lede van die skoolbeheerliggaam het ondersoek ingestel toe sy nie vir werk opgedaag het nie.
Regering waarsku teen aanhitsing van geweld
Die regering veroordeel ʼn plakkaat wat tans op sosiale media gedeel word wat “verdeeldheid wil saai tussen Suid-Afrikaners en uitlanders”.
Kokkedoor-faam se bejaarde ma sterf weens Covid-19
“My ma het ’n fenomenale en vol lewe gehad.”
Engelse laat Springbokke bloos
Maar vandag, 3 Julie, presies 48 jaar gelede in 1972 op Ellispark, is een van daardie dae wat jou steeds sooibrand gee, want jy wil eintlik nie daaroor praat nie.
Gruvonds in veld in Tzaneen gemaak
ʼn Verbyganger het die polisie ontbied.
Limpopo-ongeluk eis 4
Die polisie in Lebowakgomo in Limpopo ondersoek ʼn saak van strafbare manslag ná vier persone dood is toe twee motors mekaar reg van voor getref het.
Vier sterf in fratsongeluk in Sasolburg
Vier persone is Vrydagmiddag in ‘n fratsongeluk in Vaalpark oorlede.
Juffrou sak inmekaar, sterf by Pta-skool
Die Gautengse departement van onderwys het sy meegevoel betuig oor die afsterwe van ʼn 48-jarige onderwyseres van Pretoria.
Gedagte vir die dag: Die Here het afgesien van die ramp
Die HERE het toe afgesien van die ramp wat Hy oor sy volk wou bring. (Eksodus. 32:14)