Maroela Media het by twee vertalers, De Waal Venter en Kobus Geldenhuys, gaan aanklop om meer uit te vind oor hul jongste boeke en tameletjies wat hulle al tydens die vertaalproses teëgekom het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vertaling"
Atheense Eed nou in Afrikaans beskikbaar
Hierdie moderne verwysing na die Efebiese Eed, het Solidariteit Jeug, die Jeug-gilde van Solidariteit, geprikkel om ’n Afrikaanse vertaling van hierdie eed te bekom, wat daar tot dusver nie was nie.
Onderwysdepartement sê daar was ʼn goeie Afrikaanse tabel
Die Gautengse onderwysdepartement sê ʼn korrek vertaalde Afrikaanse weergawe van die periodieke tabel is wel aan hoërskole vir die tegniesewetenskapvraestelle, wat in Junie afgelê is, verskaf.
Swak vertaalde vraestelle verwar leerders
“Dit is skokkend en terselfdertyd lagwekkend. Dit lyk behoorlik asof die onderwysdepartement die vraestel se vertaling aan Google oorgelaat het.”
[Boek] Die Muishuis-reeks
Sam en Julia woon in die Muishuis en saam is die tweetjies op soek na avontuur.
[Boek] Die alchemis
Hierdie verhaal gaan oor ’n Andalusiese skaapwagter genaamd Santiago wat uit sy vaderland Spanje vertrek en deur Egipte se woestyn reis op soek na ’n skat wat by die piramides begrawe is.