Die Vrystaat-Cheetahs se rugbyspan het Saterdag in Bloemfontein die Curriebeker ná 40 minute reeds in die sakkie gehad, maar daarvan vergeet om dit toe knoop en amper ʼn duur prys betaal.
Lees meerAlles vir Saterdag 7 September 2019
Twee sterf toe bakkie teen boom bots
ʼn Man en ʼn vrou is dood en twee tieners beseer toe ʼn bakkie Saterdagoggend teen ʼn boom gebots het tussen Sasolburg en Heilbron in die Vrystaat.
Hulde stroom steeds in vir Chester Williams
Talle huidige en voormalige rugbyspelers, die regering en lede van die publiek het hulde aan Williams gebring.
Bulle is o.21-kampioene ná terugvegpoging
Die Blou Bulle is Saterdag as die kampioen van die Suid-Afrikaanse o.21-Rugbykampioenskap aangewys na ‘n skitterende terugvegpoging in die tweede helfte.
Cele maak skokbesonderhede bekend by student se begrafnis
Genl. Bheki Cele, minister van polisie, het Saterdag by die begrafnis van Uyinene Mrwetyana (19) in Oos-Londen skokbesonderhede oor haar laaste oomblikke bekend gemaak.
Bejaarde dood in begraafplaas gevind ná plaasaanval
ʼn Bejaarde vrou van Bethlehem se liggaam is Saterdagoggend ná ʼn ure lange soektog in ʼn begraafplaas aangetref.
5 dood, honderde pasiënte verbind met e-sigarette
Die vermyding van e-sigaretprodukte is “die belangrikste manier om hierdie ernstige longsiekte te voorkom”.
13 gevangenes ontsnap uit aanhouding
ʼn Voorlopige ondersoek het bevind die gevangenes het omstreeks 21:30 tydens ʼn roetine-ondersoek uit die aanhoudingselle ontsnap.
Orkaan Dorian: Dodetal styg
Talle gemeenskappe is afgesluit nadat orkaan Dorian die noorde van die eiland vroeër die week met winde van tot 295 km/h getref het.
30 000 sê nee vir NGV
“Ons wil vir politici wys hoe min vertroue die publiek in die regering se vermoë het om kwaliteit gesondheidsorg vir alle Suid-Afrikaners te bied.”
Chester Williams – Liefling van Nuweland en Suid-Afrika
“Nooit was hy te besig of te belangrik om aan die kleinste versoek van enigeen van sy derduisende ondersteuners te voldoen nie, of dit was vir ʼn foto hier of ʼn handtekening daar.”
Aussies het Engelse in die knyptang
Engeland is met die rug teen die muur.
Nog twee vroue wreed vermoor in Kaapstad
Twee vroue is Vrydag onderskeidelik in Gugulethu en Khayelitsha in Kaapstad vermoor.
Springbokke in Japan geskok ná nuus oor Chester
“Daar was ʼn baie somber gevoel in die eetsaal vanoggend, dit is ondenkbare nuus.”
All Blacks laat die gevaarligte flikker
Die All Blacks was vanjaar maar stadig uit die blokke, maar Saterdagoggend in Hamilton het hulle die eerste tekens van ʼn hernieude aanslag op ʼn derde agtereenvolgende WB-oorwinning gegee.
17-jarige dood ná skoolbakleiery
Die polisie is na die toneel ontbied en die 17-jarige is onmiddellik deur paramedici na die Delareyville-hospitaal gehaas.
Nadal op Federer se spoor
Die Spaanse matador Rafael Nadal is nou binne trefafstand van die Switserse legende Roger Federer se rekordgetal van 20 Grand Slam-toernooioorwinnings.
Gedagte vir die dag: Maak die beste van elke geleentheid
In julle verhouding met buitestanders moet julle slim optree deur elke kans te benut. Met woorde wat altyd vriendelik en sinvol is, moet julle gereed staan om die regte antwoord vir elke mens te gee. (Kolossense 4:5-6)