Kyk: Dissipline, beserings kelder Bokke

Arnold Geerdts gesels weer Wêreldbeker-rugby.  Hy meen ‘n reeks beserings en swak dissipline kan die Springbokke duur te staan kom. Kyk hier:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Elizma ·

Ek hoop nie jy verwys na Arnold Geerdts nie, want hy is nogal ‘n kenner op sy gebied van sport

Fran ·

Hy moet maar eerder hou by fietsry. Hy was nog nooit ‘n rugbykenner nie. Nick Mallet gaan nie nou skielik kommentaar lewer oor die Tour de France nie. Soos gesê almal is nou skielik rugbykenners.

Manie ·

Die Bokke kan ook deur ‘n Skotland en Ierland gekonkel gekelder word. Skotland en Ierland druk elkeen 4 drieë vir ‘n bonuspunt en Skotland wen Ierland met +21 punte. Dis seker onwaarskynlik, maar nie onmoontlik nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.