Die Triantafilo-gesin se kat is nou ʼn internetsensasie en ʼn held nadat hy die vierjarige Jeremy gered het toe ʼn hond hom aangeval het. Die video is die afgelope 24 uur reeds meer as 5.2 miljoen keer gekyk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "red"
Video: Hond red kind van mishandeling
Benjamin en Hope Jordan se hond het hul sewe maande oue baba van die mishandeling van ʼn kinderoppasser gered.