Pikitup, die maatskappy wat deur die Johannesburgse munisipaliteit gekontrakteer word om die stad se vullis te verwyder, het ʼn klagte van diefstal teen The Star-koerant gelê.
Alles vir Donderdag 22 Augustus 2013
Kommer oor tekort aan tandheelkundige verdowingsmiddel
Tandartse is bekommerd oor ʼn tekort aan ʼn lokale tandheelkundige verdowingsmiddel wat al vir dekades lank gebruik word en veilig is vir alle pasiënte, het Beeld Donderdag berig.
ʼn Bonatuurlike riller… in Afrikaans
Bertha le Roux maak vanjaar haar debuut op die grootskerm in die bonatuurlike riller, Prinses.
Foto: Man weens fratsongeluk tussen twee trokke vasgepen
ʼn Man is beseer nadat hy Woensdagaand in ʼn fratsongeluk tussen twee swaarvoertuie vasgepen is by ʼn vragmotorstaanplek op die N1-snelweg naby Bloemfontein.
Vier taalbewegings en Afrikaans se toekoms
Met Afrikaans se 88ste verjaarsdag pas verby, ontleed André Alkema van die GHA die vier taalbewegings wat met die geboorte en ontwikkeling van Afrikaans gepaardgegaan het en stel vereistes vir die handhawing van die taal.
Mugabe word vandag ingesweer
Zimbabwe se veteraan leier, Robert Mugabe (89), word vandag [Donderdag] vir die volgende vyf jaar as president van die land ingesweer.
Nuuskommentaar: Hoekom die bekendmaking van Mamphela se miljoene?
Die leier van Agang, dr. Mamphela Ramphele, het onthul dat haar persoonlike bates meer as R55 miljoen werd is, en het pres. Jacob Zuma uitgedaag om ook bekend te maak hoe goed hy daaruit sien.
Video: Krugers verwelkom Pippie-fonds se ondersoek
Die Valke ondersoek bewerings dat die geld van ‘n fonds, wat gestig is deur die gesin van die brandslagoffertjie Pippie Kruger, aangewend word om hulle leefstyl te onderhou.
Skoolhoof gepos oor ‘porno-sindikaat’
‘n Skoolhoof van ʼn hoëprofiel privaatskool in Mpumalanga is afgedank nadat hy in hegtenis geneem is in verband met ʼn internasionale kinderpornografie-sindikaat.
Vrou sterf na swerm bye haar takel
ʼn Vrou is dood nadat sy deur ʼn swerm bye getakel is terwyl sy werk toe geloop het.
Joost: ‘Ek is by die huis en dit gaan goed’
Joost van der Westhuizen, voormalige Springbok-kaptein, het gisteraand sy ondersteuners laat weet dat dit goed gaan met hom nadat ʼn onderhoud wat hy met die BBC gedoen het verwarring veroorsaak en tot paniek gelei het.
Gedagte vir die dag: Hulle het gegee wat hulle kon – Deel II
“Gee, en vir julle sal gegee word: ‘n goeie maat, ingestamp, geskud en propvol, sal hulle in julle hande gee. Met die maat waarmee julle…