Joost van der Westhuizen, voormalige Springbok-kaptein, het gisteraand sy ondersteuners laat weet dat dit goed gaan met hom nadat ʼn onderhoud wat hy met die BBC gedoen het verwarring veroorsaak en tot paniek gelei het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "joost"
Joost op sy sterfbed
Joost van der Westhuizen, voormalige Springbok-kaptein, nader die einde van sy lewe twee jaar nadat hy met motorneuronsiekte gediagnoseer is.