Bertha le Roux maak vanjaar haar debuut op die grootskerm in die bonatuurlike riller, Prinses.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bertha le Roux"
Allegaartjie 2 – Program 143
Ons gesels verder oor spraakterapie, ons vertel jou meer oor AfriForum se Nuusnetwerk-kompetisie vir amateur joernaliste en fotograwe en ons kuier by Bertha le Roux, wat haar debuut maak op die grootskerm in ʼn Afrikaanse riller.