Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) het sy kommer uitgespreek oor ʼn onbeplande besoek deur die polisie aan die kantore van The Star in Johannesburg vandeesweek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "The Star"
Pikitup kla koerant aan van diefstal
Pikitup, die maatskappy wat deur die Johannesburgse munisipaliteit gekontrakteer word om die stad se vullis te verwyder, het ʼn klagte van diefstal teen The Star-koerant gelê.