Met Afrikaans se 88ste verjaarsdag pas verby, ontleed André Alkema van die GHA die vier taalbewegings wat met die geboorte en ontwikkeling van Afrikaans gepaardgegaan het en stel vereistes vir die handhawing van die taal.
Lees meerAlles deur die skrywer André Alkema
Gedagtes oor Geloftefees
Die Groot Trek van Afrikaners in die 19de eeu vanuit die Kaapkolonie die binneland in, het ‘n blywende merk aan die Suidpunt van Afrika kom maak.
GHA-gedigtekompetisie ‘n uitlaatklep vir digters
Enige iemand wat lief is vir poësie en graag hulle gevoelens in digvorm op papier neerpen, word uitgenooi om voor Saterdag 30 Junie 2012 hulle gedigte aan die GHA te stuur.
Die Kaapse taalstryders en die Slag van Majuba
“Engels! Engels! Alles Engels! Engels wat jy sien en hoor; in ons skole, in ons kerke, word ons moedertaal fermoor!” – CP Hoogenhout
Regering wil Afrikaans benadeel
Die houding teenoor Afrikaans en Afrikaanse skole word verder onderstreep deur ons vyande. Gaolatlhe Kgabo, sekretaris van die SAKP-jeugliga in Christiana, het tydens ‘n optog in 2010 na die Gekombineerde Skool Christiana gesê dat “Afrikaans ‘n bose gees is” en dat dit as onderrigtaal afgeskaf moet word.
Soek die taal in die hart
Ds SJ du Toit, begaafde oud-leerling van Arnoldus Pannevis, het as 27-jarige op 14 Augustus 1875 ‘n vergadering aan die huis van die wynboer/ouderling, mnr…
Verswakking in staatsonderwys noodsaak eie alternatiewe
Prof. Jacques van der Elst skryf dat minderheidsregte in Europa hoog aangeslaan word en uiters belangrik is. En een van daardie minderheidsregte is om jou taal te handhaaf.