‘n Hoërskooldogter van Japan is Donderdag getakel deur ‘n dief wat glo net kouse steel.
Lees meerAlles vir Vrydag 14 Desember 2012
Meer tieners word vermis
Missing Children SA sê 58% van alle sake wat hulle ontvang hou verband met tieners wat vermis word.
Slagoffers se lewens onherroeplik verander
‘n Pa en seun is Vrydag in die Johannesburgse hooggeregshof gevonnis op verskeie aanklagte van verkragting.
8-jarige verdrink in die Oos-Kaap
Die liggaam van ‘n 8-jarige seun is Vrydag op ‘n plaas in die Oos-Kaap opgespoor nadat hy vermoedelik verdrink het.
Spoedvraat ry 228km/h in Mpumalanga
‘n Motoris is in hegtenis geneem nadat hy Vrydag teen 228km/h op die N4-tolpad in Mpumalanga gery het.
Gedagtes oor Geloftefees
Die Groot Trek van Afrikaners in die 19de eeu vanuit die Kaapkolonie die binneland in, het ‘n blywende merk aan die Suidpunt van Afrika kom maak.
Rowers kom hul Moses tee
ʼn Man is dood en ʼn ander in hegtenis geneem na ʼn skietgeveg Donderdagaand met die polisie in KwaZulu-Natal.
Nuuskommentaar: Is daar ‘n moderne perspektief op die Gelofte?
Kan die Gelofte in ‘n moderne idioom vir hedendaagse Afrikaners vertolk en aangebied word?
Fiemies
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die Afrikaanse uitdrukking “vol fiemies wees”.
Gevaarlike misdadiger vasgetrek
Die Zeerust-polisie het ʼn deurbraak gemaak nadat hulle Donderdag een van die drie gevaarlikste misdadigers in Noordwes in hegtenis geneem het.
Mandela: Joernaliste kamp nou uit by ander hospitaal
Joernaliste het by ʼn ander Pretoriase hospitaal begin saamdrom nadat dit aan die lig gekom het dat oud-president Nelson Mandela nié by die 1 Militêre Hospitaal behandel word nie.
Slaghuiseienaar in Brits doodgeskiet
Gerhard Rudolph (65), die eienaar van ʼn slaghuis in Brits, is Donderdagaand omstreeks 19:00 in sy slaghuis tydens ʼn rooftog doodgeskiet.
Foto’s: Nege beseer in kus-botsing
Nege mense is beseer nadat twee vragmotors en twee bakkies Donderdagmiddag op die N2-deurpad naby Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, gebots het.
Mynsterftes: Meer sterf moontlik as verlede jaar
Die vakbond Solidariteit sê hoewel daar minder mynsterftes was tot en met einde September vanjaar as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar, die totale aantal mynsterftes vir die jaar moontlik hoër gaan wees as in 2011.
Nuuskommentaar: Godsdiens en politiek
Die onmin oor kerkleiers wat kort voor die ANC se nasionale kongres in ‘n brief die party en leiers vermaan het, dui daarop dat ‘n rou wond oopgesteek is.
Balju glo by departement belet
Die balju is glo belet om die departement van gesondheid in Gauteng se kantoor te betree.
Drie dood, talle beseer in De Doorns-botsing
Drie mense is dood en 21 beseer na ʼn botsing tussen ʼn bus en ʼn taxi op die N1 in De Doorns in die Wes-Kaap.
Fopoproep-verpleegster het haar gehang
Die verpleegster wat ‘n fopoproep deurgeskakel het van radio-omroepers wat wou uitvind hoe dit met die swanger hertogin van Cambridge gaan, het haarself glo gehang.
Goud vir Le Clos
Chad le Clos het gisteraand ʼn goue medalje losgeswem by die Wêreld-kortbadbyeenkoms in Istanboel, Turkye