Die Goue Leeus het die WP met 29-20 geklop om in die Curriebeker-eindstryd teen die Haaie te staan te kom.
Lees meerAlles vir Saterdag 22 Oktober 2011
Weiering om aan sensus deel te neem kan lei tot boete, tronkstraf: SSA
Statistiek Suid-Afrika (SSA) sê mense wat weier om deel te neem aan die landwye Sensus kan tronkstraf ontvang of ʼn boete van nagenoeg R10 000 opgelê word.
Nuuskommentaar: Dreigemente sal sensus nie laat vlot
Eerder as om mense tot deelname aan te spoor, gaan hierdie benadering ongelukkig die sensus eerder verder bemoeilik.
Vyf drawwers sterf na motoris hulle omry
Vyf mense is dood en een ernstig beseer nadat ‘n motor Saterdagoggend in ‘n groep drawwers in Midrand, Gauteng, ingeploeg het.
Soek die taal in die hart
Ds SJ du Toit, begaafde oud-leerling van Arnoldus Pannevis, het as 27-jarige op 14 Augustus 1875 ‘n vergadering aan die huis van die wynboer/ouderling, mnr…
22 Oktober 2011
Idioom:
ʼn Geslote boek
22 Oktober 2011
Lewenswysheid is: “Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy…