Is ‘n opskop te saai om die gemoed bietjie te lig? Geen probleem nie, neem net ʼn teug of wat laggas, en die partytjie is ‘n hele ander gedoente.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "laggas"
Twee vas oor laggas-ballonne
Twee tieners is in Thailand in hegtenis geneem nadat hulle ballonne, met laggas daarin, aan toeriste verkoop het.