Suid-Afrika bevind hom weliswaar tans in ʼn wêreldwye ramptoestand, maar nie in ʼn noodtoestand nie. Die verskil is omvangryk en die implikasies vir Jan Alleman verskil ook.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "regte"
Gilde vir regslui bied beurs vir Akademia se nuwe LLB-graad
“Dít is ʼn geskiedkundige dag waarin ons sekerheid skep vir studente. Akademia skep ʼn antwoord op die noodkreet na gehalte-onderrig in studente se moedertaal. Verder bied dit ook studente ʼn keuse, iets wat studente dikwels nie meer het nie as hulle steeds graag in Afrikaans wil studeer.”
Selfsug is nie die Romeinse regstelsel se skuld
Medemenslikheid en welwillendheid kan nie deur ’n regstelsel in die lewe gebring word nie. En dit behoort ook nie.
MRK gryp in ná bruidswinkel nie gidshond wil toelaat
Die kommissie het gesê daar is heelwat wetgewing wat mense met gestremdhede se waardigheid help respekteer en hulle beskerm teen onbillike diskriminasie. Hy het hom daartoe verbind om dié regte te help bevorder.
Hoe hanteer ek ʼn arrestasie by ʼn padblokkade?
AfriForum ontvang verskeie navrae van lede van die publiek oor hul regte sou hulle by ‘n padblokkade in hegtenis geneem word, en wat die proses behels?
Lesersbrief: Boerseun by die VN maak appèl op gemeenskap om te help
“Dit is ʼn geweldige eer om daarvoor gekeur te word en laat my voel soos ʼn atleet wat vir die Olimpiese Spele kwalifiseer.”
Amerikaner leer op sy eie Afrikaans praat
ʼn Amerikaanse regsgeleerde en taalpraktisyn, Thomas West, wat tans in Suid-Afrika is vir ʼn seminaar oor die siviele prosesreg, het op sy eie Afrikaans leer praat deur slegs gebruik te maak van die internet, boeke en musiek.
Waardigheid van ontkleeklub se dansers bevraagteken
Eksotiese dansers wat in ‘n eksklusiewe gedeelte by die Kaapse ontkleeklub Mavericks werk het dalk verplig gevoel om te werk terwyl hulle menstrueer, berig die Saturday Star.
Vryheid vra verantwoordelikheid
Dit was met ʼn siddering wat ek die onderstaande lees in The Star van 11 Augustus 2011. Dit is ‘n groot, amorele, gebrutaliseerde sub-kultuur van…
Ekonomiese Codesa is doodgebore
Al meer meningsvormers reken dat ons ʼn “ekonomiese Codesa”, of Coecsa, vir Suid-Afrika nodig het. Die ekonomie gaan deur moeilike tye, terwyl werkloosheid en armoede…