Vernon Philander was hospitaal toe vir toetse, die Proteas se boulwerk was ten beste maar bra middelmatig en die kolfwerk power.
Lees meerAlles vir Vrydag 28 Julie 2017
Moenie veel lees in naweek se Curriebekerstyde
Elke sege is belangrik, maar daar moenie te veel in die naweek se Curriebeker stryde gelees word nie.
Charlie Gard sterf
Die 11 maande oue Charlie Gard van Engeland het Vrydag gesterf.
Metrobeampte wat meisie skiet neem eie lewe
Daar het vroeër die week glo ʼn rusie tussen die metropolisiebeampte, sy meisie en haar eks-kêrel ontstaan, waarna die beampte sy pistool uitgepluk en skote op sy meisie afgevuur het. Sy is noodlottig gewond in die voorval.
Centurion-vrou gewond ná man op polisie losbrand van binne huis
“Die man het van binne die huis op polisielede losgebrand. Hulle moes nog polisielede na die toneel roep, en het die man toe uiteindelik in hegtenis geneem.”
Vrou gered ná luislang om haar nek draai, verskeie kere byt
Brandweermanne het die vrou in haar oprit opgespoor met die luislang om haar nek, besig om haar verskeie kere in die gesig te pik.
Zuma se seun in sop oor ‘wit honde’-uitsprake
Edward Zuma, president Jacob Zuma se seun, is in die sop ná hy “skokkende rassistiese opmerkings” gemaak het en hom verder ook skuldig gemaak het aan haatspraak.
ToekomsVenster: Niks kan ooit weer dieselfde wees nie
Here dankie dat ek meer as ʼn oorwinnaar is deur Christus wat my die krag gee.
VSA waarsku burgers oor SA-lughawe
“Amerikaanse burgers moet liefs vermy om in die aand op dié Suid-Afrikaanse lughawe te land. Geen vorm van vervoer vanaf die lughawe is veilig of sonder enige risiko nie. Reisigers moet ekstra waaksaam wees wanneer hulle op die lughawe land én die lughawe verlaat.”
Gevangene wat ontsnap toe polisie kos koop, steeds soek
Die Limpopo-polisie is steeds op soek na ʼn gevangene wat buite Polokwane (Pietersburg) by ʼn vulstasie uit aanhouding ontsnap het.
Twee maak buiging vir WP teen Cheetahs
Die Westelike Provinsie het twee nuwelinge ingesluit in sy opdrafspan vir Sondag se Curriebekerwedstryd teen die Cheetahs.
Ginekoloog gevonnis ná pasiënt sterf
ʼn Ginekoloog van Mpumalanga is Donderdag in die Witbank-streekshof gevonnis in verband met die dood van een van sy pasiënte.
Slegte nuus vir motoriste
“Indien hierdie styging in pryse in Augustus voortduur, kan motoriste verdere slegte nuus te wagte wees.”
Jong Pta-man langs pad met mes aangeval
ʼn Jong man is Donderdagmiddag in die ooste van Pretoria met ʼn mes gesteek en beroof.
[Wen] Kuier saam met Arno Carstens by die Blou Hond
Die sanger en liedjieskrywer Arno Carstens is op 2 Augustus by die Blou Hond-teater in Pretoria te sien, en gaan van sy gewildste liedjies sing uit sy diskografie van 13 albums.
Mans in motor doodgeskiet
Die polisie in Port Elizabeth ondersoek ʼn dubbelmoordsaak nadat twee mans Donderdagaand in die noordelike gedeelte van die stad in ʼn motor doodgeskiet is.
Droogte beïnvloed al lank kusbewoners se lewenswyse in SA
Homo sapiens se vermoë om te improviseer het sy vermoë om tydperke van erge droogte te oorleef aansienlik verbeter.
Hof sê finaal oor baba Charlie Gard
Die hooggeregshof het vandeesweek finaal oor baba Charlie Gard beslis ná sy ouers sedert die begin van die jaar in ʼn ingewikkelde regsgeding gewikkel was.
[Foto’s] Munisipaliteit kry emmers vol
“Die dorp gaan voortdurend onder rioolprobleme gebuk, wat tot ernstige waterbesoedeling lei en gevolglik ook groot gesondheidsrisiko’s vir mense en diere inhou.”
[Foto’s] Die spinnekop wat vir ete opgedaag het
ʼn Spinnekop, so groot soos ʼn bord, het onlangs aan ʼn paartjie se agterdeur “geklop”, net toe hulle wou aansit vir ete.