ʼn Rits fietse is tussen 31 Desember 2023 en 9 Januarie 2024 by die kampeerterrein gesteel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stilbaai"
Foto’s: Verken die geheime Gourikwa
Iewers aan die kus tussen Mosselbaai en Stilbaai, ’n hele ent van die hoofroete, lê Gourikwa – ’n versteekte natuurreservaat van 2 000 hektaar met ’n ongerepte kuslyn van 5 km.
Stilbaai-moord: Vrou by man se lyk in kamer toegesluit
Christa Ungerer (61) het by haar man se liggaam gesit nadat hy vermoor is en sy het hom belowe sy sal sy moordenaars vind. Die familie het nou ‘n beloning uitgeloof.
Stilbaai geruk ná moord
Johan Ungerer (65) is met een van die skerp voorwerpe in sy nek gesteek. Sy vrou, Christina (61), se hande is agter haar rug vasgebind voordat sy in ’n slaapkamer in die huis toegesluit is.
‘Sy sal nié net ’n statistiek word nie’
Hein kan die oproep wat sy lewe op sy kop kom draai het goed onthou. “Dit is ʼn onwerklike skok wat jy nie vir iemand kan beskryf nie.”
Stilbaai-plaasmoord: ‘Sy wás liefde’
“Die koeël is deur haar hart en long en sy wasonmiddellik dood. Sy het in harmonie met haar familie gesit en kuier en die volgende oomblik was sy in die hemel.”
Seun (17) sterf tydens skooluitstappie
Die liggaam van die tiener wat Vrydagmiddag in die Goukourivier in Stilbaai vermis geraak het, is gevind.
Droogte beïnvloed al lank kusbewoners se lewenswyse in SA
Homo sapiens se vermoë om te improviseer het sy vermoë om tydperke van erge droogte te oorleef aansienlik verbeter.
Walvis strand naby Stilbaai
ʼn Loodswalvis het Maandag op die strand by Blombos naby Stilbaai gestrand.
Dominee verdrink in Stilbaai
Die afgetrede ds. Teyo Smit (68), het Donderdag by Lappiesbaai in Stilbaai verdrink
Man stabiel ná Stilbaai-haaiaanval, vriend vertel wat hy gesien het
Stuart Anderson, die 42-jarige branderplankryer wat Sondagmiddag deur ʼn haai aangeval is by Stilbaai in die Wes-Kaap, is in ʼn stabiele toestand.
Man in Stilbaai deur haai aangeval
ʼn 42-jarige man is in ʼn ernstige dog stabiele toestand nadat hy Sondag deur ʼn haai aangeval is in die see by Stilbaai in die Wes-Kaap.