Dus, hoeveel vertroue plaas jý in die toepassings op jou slimtoestelle, waar ten minste ʼn mate van intelligensie ingebou is?
Lees meerAlles vir Sondag 11 April 2021
Hoop, een klippie op ’n slag
Mense vind stukkies geluk op die vreemdste plekke. Maretha Botes vertel hoe geverfde klippe hoop bring.
Omstandighede bekyk ná vrou 10 verdiepings ver na dood val
Anele “Nellie” Tembe (22) was verloof aan die bekende kletsrymer Kiernan Forbes, beter bekend as AKA.
Foto’s: Verken die geheime Gourikwa
Iewers aan die kus tussen Mosselbaai en Stilbaai, ’n hele ent van die hoofroete, lê Gourikwa – ’n versteekte natuurreservaat van 2 000 hektaar met ’n ongerepte kuslyn van 5 km.
Gewapende gevangenes op video ‘nie eg’
“Die video’s wat tans die ronde doen, is ʼn aanval op die DKD en ondermyn die gesag van die staat.”
Bethlehem se museum: ‘Waar ons die toekoms van ons verlede verseker’
“Die Bethlehem-museum is ’n voorbeeld van hoe ’n museum bedryf kan word.”
Beslissing oor Hlophe verwelkom
“Hy is ʼn klad op die naam van die regstelsel en dit is hoog tyd dat hy die ernstigste gevolge van sy optrede dra.”
Diereskuilings oorvol terwyl inperking druk
“Dit is so hartseer dat mense hulle diere – dít waaraan hulle vasgeklou het – nou moet opgee.”
Video: Hond red viervoetige maat uit swembad
Jessie het verbete probeer om haar maat Chucky te red. En sy sou nie rus tot klein Chucky weer op droë grond staan nie.
Perdekrag: Dis die Prado teen die Defender
Die twee sterre van dié episode is Toyota se Land Cruiser Prado en Land Rover se splinternuwe Defender.
Polisiestasies skuld miljoene vir water, elektrisiteit
Onlangs moes die Kuilsrivier-polisiestasie se eenheid teen gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe gesluit word weens die opskort van sanitasiedienste omdat daar nie vir munisipale dienste betaal is nie, sê die DA.
Hospitaaltroue ter wille van leukemie-pa
“Ons het ons groot troue laat vaar om my skoonpa daar te hê – en ons sou dit nie anders wou hê nie.”
Drie vas ná aanval op Noordwes-kleinhoewe
Die veiligheidswag op die plaas het verskeie beserings aan sy gesig en kop gehad, sy hande en voete was vasgebind en sy liggaam is in ʼn sloot gevind.
Boer in rolstoel op KZN-plaas vermoor
Neil McKay se ma het Saterdagoggend op sy liggaam in die slaapkamer van die plaashuis afgekom. Haar seun se hande was vasgebind en hy is vermoedelik verwurg.
Wenke om die vlam in jou verhouding hoër te laat brand
Verlede jaar het jy baie tyd in die huis saam met jou geliefde deurgebring wat die vlam in baie verhoudings kon laat verflou.
Varkpes in Noordwes bevestig
Die plaas word steeds in kwarantyn gehou.
Is dit tyd om ʼn noodoproep na Morris, De Villiers te maak?
Die 37-jarige voormalige Protea-kaptein is verder as die mees verwoestende kolwer in IPL-geskiedenis aangewys, terwyl Ravi Shastri (Indië se hoofafrigter) al gepleit het dat De Villiers weer op die internasionale verhoog losgelaat word.
Kuier in Nagkantoor: Die Westdene-busramp
“Mense wat nie daarby betrokke was nie kan dalk dink dat ʼn mens teen dié tyd lankal moes aanbeweeg het. Dis nie so maklik nie.”
Faf-hulle loop rieme styf
Dit was maar ʼn bewolkte en koue dag sonder veel sonskyn vir Suid-Afrika se groot groep rugbyspelers wat in Europa hul brood en botter verdien.
Span kenners van polisie ondersoek skietery op plaas
“Die polisie is oor die voorval ingelig en met hul aankoms daar het hulle die twee groepe en twee lewelose liggame aangetref.”