Terwyl dit niemand tans beskore is om Suid-Afrika se talle bekende óf verskuilde erfenisterreine in lewende lywe te besoek nie, is ʼn virtuele toer ʼn welkome ontvlugting die verlede in.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "museums"
Kry ’n virtuele kultuurinspuiting – van jou rusbank af
Sowat 2 500 gesogte kunsmuseums, onder meer die Van Gogh-museum in Amsterdam, die Britse museum in Londen, die Musée d’Orsay in Parys en die Guggenheim-museum in New York, verskyn op dié aanlyn platform se museumlysie.
Museumonderrig in tegnowêreld uiters belangrik
Een van ons sleutelbelange, as opvoeders van ons nasie se jeug, is om die sukses van leerders in die lewe anderkant hul formele skooljare te help verseker. Daarvoor moet daar meer aandag aan die waardebydrae wat kunsmuseums en visuele geletterdheid tot Suid-Afrikaanse onderwys kan lewer, geskenk word.
Die stand van museums in Suid-Afrika
Dit is ’n voldonge feit dat Suid-Afrikaanse museums as bewaarders of beskermers van, onder meer, Westerse kultuurgoedere, en die daarmee gepaardgaande kultuurbewussyn, in ’n krisis verkeer. Ongelukkig word dié situasie nie in die algemene diskoers in Suid-Afrika erken of raakgesien nie.
Minister, daar ís rugbymuseums
Fikile Mbalula, die minister van sport en ontspanning, was die afgelope paar dae, soos gewoonlik, baie bedrywig op twitter en kon nie uitgepraat raak oor sy besoek aan Camp Nou in Barcelona nie.