“Die toename in aanvalle op diegene wat veg vir geregtigheid in ons land behoort ons almal te bekommer.”
Lees meerAlles vir Donderdag 16 Desember 2021
Gasvryheidsbedryf verwelkom besluit oor inperking
“Dit was ʼn goeie week vir ons toerisme- en gasvryheidsbedryf.”
‘Waagmoed werd om vir ewig onthou te word’
“Dit sal inderwaarheid ʼn klap in die gesig wees van diegene wat hul lewens opgeoffer het om ʼn veiliger omgewing vir ons te skep – en dit net om geld te maak.”
Wees geldwys hierdie feestyd
Hier is ’n paar wenke om dié feestyd geldwys te wees en nie die nuwe jaar gebukkend onder ’n skuldjuk te begroet nie.
Polisie gereed vir enige onrus – Cele
Die minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola, sê op sý beurt “opruiende verklarings en ongevraagde aanvalle op die regbank” gaan nie help nie.
ToekomsVenster: ’n Nuwe hart en gees
Ek ervaar die inspraak van ʼn stem wat my optrede rig. Die Bybel noem die stem die Heilige Gees. Dinge sal nooit weer dieselfde wees nie.
Bende wat sakeman glo dreig, nou agter tralies
Die groep het glo betaling van die sakeman geëis sodat hy sy konstruksiewerk kon voortsit.
Ma se vrae oor die dood lei tot PhD
“Dienste vir palliatiewe en spirituele sorg sukkel nog steeds om hul regmatige plek en erkenning te vind. Opleidingsbehoeftes, veral in spirituele sorg, is grootliks onvoldoende en gefragmenteerd.”
Foto’s: Geloftedag gevier
Duisende mense het Donderdag op talle plekke landwyd Geloftedag gevier. Kyk hier na pragfoto’s van sommige van die byeenkomste.
Mercedes laat vaar appèl-planne
Die motorvervaardiger meen dat hy in die belang van regverdigheid appèl aangeteken het, maar dat “opbouende gesprekke” met die FIA hom van plan laat verander het.
Ontmoet die moeder van museums
Met ʼn onbeskryflike liefde in haar hart vir elke historiese item wat deur haar hande gaan, versorg en bewaar dié beskermengel ons erfenis.
Nasieners moet koes toe dak by sentrum instort
Die departement van onderwys het kandidate verseker dat niemand deur die voorval benadeel sal word nie.
Oom Jakkie trap fiets vir die vale tot by Bloedrivier
Die 80-jarige Jakkie van der Colff het Woensdag by die Voortrekkermonument in Pretoria weggespring en die tog van 450 km Donderdagoggend by die Bloedrivier-erfenisterrein in KwaZulu-Natal klaargemaak.
Stemmery sê Joost is die beste no. 9 ooit
Rugbyliefhebbers sal nie sommer die Suid-Afrikaner se talent, moed en veggees vergeet nie.
Aanvallers ‘in uniform’ vermoor Jouberton-man
Die slagoffer se dogter het gaan ondersoek instel en is gewond toe daar ook op haar losgebrand is.
Vermeende Acornhoek-verkragter agter tralies
Die man het vroue in die gebied sowat twee jaar lank geteister.
‘Wonderbaba’ kry ʼn sussie
Toe baba Mihle Biyela se lewe twee jaar gelede danksy ʼn ingewikkelde operasie in die baarmoeder gered is, het sy ouers nie gedink hulle sou later nóg ʼn baba verwelkom nie.
Oudpolisieman erken hy skend vermoorde George Floyd se regte
In ʼn pleitooreenkoms met die staat het Chauvin erken dat hy welwetend uitermatige mag gebruik het, asook besef het dat sy optrede verkeerd is.
Haastige Marnus slaan sy 2 000ste toetslopie
Michael Neser, wat net soos Marnus Labuschagne in Suid-Afrika gebore is, het vandag sy toetsbuiging vir Australië gemaak.
Vier dood, talle beseer in Durban-ongeluk
Die vragmotor en bus het klaarblyklik naastenby op die straathoek gebots, waarna die twee voertuie in verskeie ander voertuie ingeploeg het.