Ons weet dat om uur na uur stil te sit, is nie goed vir ons nie, maar hoeveel oefening moet ons doen om die negatiewe uitwerking wat ʼn dag agter die lessenaar op ons gesondheid het teen te werk?
Alles vir Donderdag 16 Desember 2021
Vier kinders sterf toe rukwind springkasteel skep
Foto’s van die skool wys huilende polisiebeamptes en ʼn menigte blou seile wat beamptes gebruik het om ʼn “uiters ontstellende toneel” te verberg.
BMW R18 B en Transcontinental – uitnemende toerfietse
Noudat ek die R18 B en die R18 Transcontinental gery het, het my opinie van die R18-motorfietse heeltemal verander, skryf Brian Cheyne.
Hoe om deel te neem aan ’n vol viering van Geloftedag
Want sien, jy kan met Geloftedag enersyds die punt en andersyds dalk die volheid daarvan mis.
Geloftedag: Aan ons kinders sal ons sê …
Kom ons neem dít wat goed en mooi is, bou daarop en dra dit oor, waar ons ook al is.
Geen strenger inperking vir nou
Die departement het wel ʼn beroep op Suid-Afrikaners gedoen om ekstra waaksaam te wees en hulle teen Covid-19 te laat inent indien hulle dit nog nie gedoen het nie.
Ivan Botha: Die drama en komedie van die lewe
In ‘Alles Malan’ is hy die argitek Wim Viljoen en een van die dae is hy terug as lispelende Manie in ‘Hotel’. Intussen is Ivan Botha ook pa van twee, ’n sakeman en rolprentmaker.
Vermoorde prokureur se eks in hof
Linda van den Heever is kort ná die skietery in ʼn woonstel op Hennenman aangekeer.
Miljoene se dwelms by Jeffreysbaai gekry
Verbygangers het die polisie ontbied nadat hulle vermoed het die hond het ʼn dwelmvonds opgespoor.
KZN-man sterf ná hy ouers teen rowers beskerm
“Jy het jou gesin gered. Jy het hulle beskerm. Jy het die stryd deurstaan. Rus in vrede, broer.”
Covid-19-statistieke: Meer as 83 000 toetse gedoen
Nios sê syfers uit Gauteng dui in dié stadium op minder hospitaalopnames en sterftes in vergelyking met vorige vlae en hoewel die data nog ingesamel word, lyk dit of die huidige vlaag nie so ʼn kwaai infeksie veroorsaak nie.
Luister: Sprokiemooi gedig
“Ons is eintlik baie meer dieselde as wat ons werklik verskillend is. Ons is almal wonderbaarlik geskep en verdien om liefgehê en ervaar te word.”
DKD gaan ook appelleer oor Zuma-besluit
Nadat hy die uitspraak noukeurig bestudeer het, is die departement oortuig dat ʼn ander hof tot ʼn ander gevolgtrekking kan kom, sê die DKD.
Borsvoeding 101: Moenie skaam wees om te vra nie
“Borsvoeding is ʼn natuurlike proses, maar dit beteken nie dat dit instinktief is nie – dit is eintlik ʼn aangeleerde vaardigheid wat geduld, deursettingsvermoë en oefening vereis.”
Luister: Jou denke oor geld kan jou rykdom beïnvloed
Het jy al ooit gewonder waarom sommige mense maklik geld in rykdom omskep, terwyl ander mense altyd finansieel sukkel? Die kreatiwiteitskenner, dr. Kobus Neethling, meen een van die belangrikste maniere om finansiële welvaart te skep het te doen met jou brein en hoe jy oor geld dink.
Gedagte vir die dag: Is geloof ’n silwer randjie?
Ek gryp jou regterhand vas. Ek is die Here jou God. (Jesaja 41:13)