Edward Zuma het talle verlede jaar warm onder die kraag gehad oor sy uitlatings.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Edward Zuma"
Saak uitgestel ná Edward Zuma se ‘wit hond’-uitspraak
Zuma het talle warm onder die kraag gehad nadat hy oudmin. Derek Hanekom in ʼn ope brief ʼn “walglike wit hond” genoem het wat “opgelei is om swart mense te verskeur”.
MRK maak stem dik teen Edward Zuma se ‘wit hond’-uitspraak
Dit volg nadat Edward Zuma, pres. Jacob Zuma se seun, verlede week oudmin. Derek Hanekom in ʼn ope brief ʼn “walglike wit hond” genoem het wat “opgelei is om swart mense te verskeur”.
Ultimatum aan MRK weens traagheid om teen Zuma se seun op te tree
Die VF Plus het vandag ʼn ultimatum aan die Menseregtekommissie (MRK) gestel om teen komende Vrydag teen Edward Zuma op te tree en hom na die gelykheidshof te neem.
MRK is ʼn ‘lae hond’, sê Zuma se seun
Edward Zuma, seun van pres. Jacob Zuma, het na die Menseregtekommissie (MRK) gekap nadat dié organisasie onderneem het om hom te vervolg oor rassistiese aanmerkings wat hy in ʼn ope brief gemaak het.
Zuma se seun in sop oor ‘wit honde’-uitsprake
Edward Zuma, president Jacob Zuma se seun, is in die sop ná hy “skokkende rassistiese opmerkings” gemaak het en hom verder ook skuldig gemaak het aan haatspraak.
Zuma se seun vir haatspraak verkla
Die Menseregtekommissie (MRK) het Donderdag bevestig dat hy ʼn klagte van haatspraak teen president Jacob Zuma se seun, Edward, ontvang het.
Lasbrief dalk uitgereik vir Zuma se seun
Die polisie in KwaZulu-Natal kon Sondag nie bevestig of ʼn lasbrief vir die inhegtenisneming van pres. Jacob Zuma se oudste seun, Edward, uitgereik is nie.