Danksy oudpres. Thabo Mbeki se goeie politieke verhoudinge is Suid-Afrika dalk eersdaags mede-eienaar van ʼn oliebron.
Lees meerAlles vir Dinsdag 19 November 2019
SAL: Ons kan nie 8%-verhoging bekostig
“Ons vra ons werkers om te verstaan dat die lugdiens nie ʼn verhoging in salarisse kan bekostig nie,” sê SAL.
Droogte, geslagsgeweld moet opsy staan vir salarisse
Die Noordwes-wetgewer begroot miljoene rande vir salarisse, terwyl ander knelkwessies agterweë bly.
Afrikaanse leerders dalk in townshipskole geplaas
AfriForum eis Lesufi se bedanking en maak binnekort strafregtelike klagte teen die Gautengse onderwysdepartement aanhangig.
Hof sê oor appèl in vlagtwiet-saak
Om die NMS se appèlaansoek teen Roets aan te hoor is “nie in belang van geregtigheid nie”.
ToekomsVenster: ’n Wedstryd vir Jesus
Is dit dalk hoe die skare geloofsgetuies waarvan Hebreërs 12 praat die wedstryd wat tans op aarde uitspeel, aanskou?
Kyk uit vir dié nuwe baken as jy verby Bethlehem ry
Die oprigting van dié baken, wat sowat een ton weeg, was ʼn tamaai taak.
DA-kandidaat vir Jhb-burgemeester bekend
Finansiesman dalk binnekort burgemeester van Johannesburg.
Beleggers verloor geld aan ongeregistreerde agentskap
Owerhede waarsku teen ʼn onderneming in Ladybrand wat beleggers opbrengste van 40% oor 12 maande beloof.
Gilde vir regslui bied beurs vir Akademia se nuwe LLB-graad
“Dít is ʼn geskiedkundige dag waarin ons sekerheid skep vir studente. Akademia skep ʼn antwoord op die noodkreet na gehalte-onderrig in studente se moedertaal. Verder bied dit ook studente ʼn keuse, iets wat studente dikwels nie meer het nie as hulle steeds graag in Afrikaans wil studeer.”
Tekkies gaan by Voortrekkermonument klap
Kom gedenk dié monument se verjaardag met ’n lekker wedloop.
Bruid op landwye soektog na droom-trourok
Dié bruid soek tans raad oor waar sy kan aanklop vir trourokke wat aan die behoeftes van groter mense voldoen.
Staat sleep voete oor kooptransaksie met swart huurderboer
“Die departement was geensins van voorneme om die plaas aan mnr. Rakgase te verkoop nie.”
Bramley-kapingsvideo: ‘Ek kyk dit oor en oor’
Harriet Ackermann praat met Maroela Media oor haar suster wat Vrydag tydens ’n kaping doodgeskiet is.
Geweldsmisdaad is almal in SA se probleem, sê paneel
“Hierdie land het nou ʼn morele herlewing nodig om te verseker dat die siklus verbreek word.”
Pa, seun swaar gestraf ná moord oor bok
Dié pa en sy seun het ná die moord aangevoer dat hulle aangeval is.
Aanklaer skuldig aan kinderpornografie, seksuele aanranding
Die aanklaer David Lotz is skuldig bevind aan tientalle aanklagtes van kinderpornografie.
Video: Steve sing weer country
“Ek dink dit is waarvoor country-musiek bekend is: sentimentaliteit. Maar dan moet jy dit nie vrees nie, en ék is glad nie skaam vir my sentimentaliteit nie.”
OSV in Grondwet is inderdaad gewettigde diefstal
Indien dit, soos dit tans blyk, wel deur mag en geweld deurgedryf gaan word daarom teen einde Maart te laat dien in die parlement, is die uitdaging groot vir rolspelers in Suid-Afrika, skryf Bennie van Zyl van TLU SA.
Uitdrukking: met vlieënde vaandels
Waar kom ons aan die uitdrukking “met vlieënde vaandels”? Taaltoffie stel ondersoek in.