Afrikaanse leerders dalk in townshipskole geplaas

gauteng-aanlyn-registrasie-toelating-skole

‘n Skermskoot van die Gautengse onderwysdepartement se aanlyn registrasiestelsel vir gr. 1- en 8-leerders in 2020. Foto: Esté Meyer Jansen/Maroela Media.

Die Gautengse departement van onderwys (GDO) gaan nou Engels en Afrikaans as taal van onderrig en leer in townshipskole instel, in ʼn poging om ongeplaaste leerders in dié provinsie te akkommodeer.

Só lui ʼn verklaring deur die GDO Dinsdag. Hiervolgens sal die departement skole wat min inskrywings vir 2020 ontvang het, help om gekwalifiseerde onderwysers aan te stel wat in Engels en Afrikaans kan skoolgee. Hierdie skole is meestal in townships geleë en sommiges het net 16 aansoeke ontvang vir gr. 1- of gr. 8-leerders om volgende jaar hier skool te gaan.

Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan nou in ʼn brief aan die Gautengse premier eis dat die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, bedank. “Ons gaan ook strafregtelike klagte indien weens korrupsie en wanbesteding binne die GDO onder leiding van Lesufi,” sê Carien Bloem, AfriForum se koördineerder van onderwys. Verskeie ouers en skole dreig boonop met regsoptrede omdat die departement nie leerders korrek plaas volgens die aansoeke nie.

Die departement moet nog 14 600 leerders wat suksesvol in Mei aansoek gedoen het op die departement se aanlyn platform, plaas. Maroela Media het vroeër berig dat dié proses in chaos gedompel is en dat verskeie organisasies die Openbare Beskermer genader het om die stelsel te ondersoek.

“Die GDO werk ook nou saam met skole in hoëdrukgebiede om hul klaskamerkapasiteit uit te brei om ongeplaaste leerders te akkommodeer,” lui die departement se verklaring. “Ons het ook etlike skole geïdentifiseer aan wie ons mobiele klaskamers sal verskaf en gaan met onafhanklike skole saamwerk om van die oortollige leerders in openbare skole oor te neem.”

Melanie Buys (links) van die SOS en Werner Human (regs) buite die Gautengse onderwysdepartement. Foto: Reon Janse van Rensburg.

Luidens die verklaring het die departement ook bepaalde onderbevolkte enkelmediumskole geïdentifiseer wat sal saamsmelt om nuwe Engelse skole in gebiede te vestig wat oormatig baie aansoeke ontvang het. Die departement het teen Dinsdag 94% (267 000) van leerders in skole geplaas. Die oorblywende 14 617 leerders moet teen die einde van November almal geplaas wees.

Maroela Media het Dinsdag berig die GDO het tot dusver nog net driekwart van sy begroting vir infrastruktuur bestee. Dit terwyl duisende leerders jaarliks sukkel om plek te kry in skole in dié provinsie.

Melanie Buys, hoof van opleiding aan die Skoleondersteuningsentrum (SOS), sê die departement se planne is “onsinnig”. “Skole kan nie sommer net saamsmelt nie. Dit help ook nie om skole wat reeds tot oorlopens toe vol is net voller te prop nie.”

Sy sê die SOS is bewus van skole wat regstappe doen omdat die departement nie leerders wat by die betrokke skool aansoek gedoen het, hier geplaas het nie. Dít terwyl die skool plek het vir dié leerders. In stede hiervan het die departement ander leerders, wat verder van die skool woon en later aansoek gedoen het by die skool as ander ouers, by dié skole geplaas.

“Verskeie ouers het ook reeds dispute met die departement verklaar omdat hul kinders in skole geplaas is wat baie ver van hul woonadres is, terwyl die skool die naaste aan hulle aangedui het dat hulle die betrokke leerder kan inneem,” sê Buys.

Sy het skole en ouers wat ontevrede is met die plasings aangeraai om onmiddellik die SOS te nader en ʼn dispuut met die departement te verklaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

139 Kommentare

TDW ·

Alle ouers reg oor die land moet saamstaan teen hierdie metodes wat op ons kinders geforseer word.
Dit gebeur nou net in Pretoria, maar dis net die begin. Dit gaan ‘n nasionale stelsel word. Ouers moet opstaan en die lyn trek saam die Pretorianers.

Willie ·

Hierdie vent het oor die duisend miljoen rand onderspandeer aan opgradering en oprig van nuwe skole die afgelope finansiële jaar! Hy doen nie sy werk nie, want rassisme hou die vent te besig!

Skerpioen ·

Nou waar kom Jeugdag dan vandaan? Was dit nie n optog om Afrikaans uit die township skole te kry nie. Lefusi is n joke em moet dringend verwyder word!!!!

daniel ·

Dit is blote moedswilligjeid en uittarting van die wittes. Weet en verstaan hulle nie dat jy nie maar net kan doen om jou eie wraaksug te bevredig nie?.

Juffrou ·

Dis heeltemal reg met ons. Daar is BAIE Jufrouens van kleur wat Afrikaans daar sal aanbied. Die blanke jufrouens het almal al klaar poste. Dankie vir die aanbod maar nee dankie.

Chris van Heerden ·

Dit gebeur is jy nou iemand het wat arrogant is en sy mag misbruik. Hy was baie slim met sy rekenaar stelsel en nou het dit hom in die voet geskiet,

James ·

Was Lesufi se plan van die begin af. Hy gaan nou begin hard druk dat dit gebeur!! Siek

Karlahari ·

Skuif Afrikaans sprekende kinders in die townships in. Plaas township kinders in oorheersend Afrikaans skole en so wil Lesoufi die skole verengels.
Om af te breek is baie makliker as om te bou. So die wat belasting betaal het net soveel of minder sê as die wat nie betaal nie?
Eish……

Wondermaarnet ·

Dit sal druip jaar na jaar omdat dit nie Afrikaans kan praat nie so sit dit maar in Afrikaanse skole. Dit is tyd dat mense saamstaan en tuis onderrig meer bekostigbaar maak en ons wit kinders uit die staat se kloue kan bly. As daar onnies is wat 5-6 leerders by ‘n huis kan onderrig sal dit ‘n groot verskil maak. Ouers moet begin kyk na hul kinders se veiligheid ook. As privaat onderwyser mag ek kies wie by my mag kom klasloop.

Etienne ·

Ek hoop die B-CVO skole is gereed om uit hulle nate te bars.

Andre ·

@ Etienne – Dit is heelwaarskynlik wat gaan gebeur en wat al reeds aan die gang is vir ‘n jaar of twee. Mammies en pappies wie altyd so gekant was teen die sogenaamde “regse” skole het, en gaan nou, noodgedwonge die B-CVO skole gebruik om hul kinders in te plaas. Die “politieke korrektheid” sal nou moet wyk anders moet hulle die bloedjies in die township skole plaas.

Johan ·

Mammies en Pappies wat so verkies kan nog steeds die “sogenaamde regse” B-CVO verbygaan en ons kinders in goeie, liberale, sekulere privaatskole plaas – en doen dit reeds.

Hendrik ·

Probleem is dat ouers wat nie kan betaal nie deur die staat befonds word om in openbare skole geskool te word. Dit is juis die armer kind wat in die staat se genade sit en die staat gaan hulle beslis nie befonds om by die BCVO skole toe te gaan nie. Openbare skole sorg dat hulle propvol is en kan eenvoudig net nie meer kinder vat nie en sal sorg dat hulle deur FEDSAS en die hof nie nog ekstra kinders kan akkomodeer nie. Die toevloei na die BCVO gaan nie gebeur nie, dink ek. Ons het vir jare probeer om leerders te werf vir BCVO en dit het nie gebeur nie. Se maar net. Alle voorspoed en ek hoop die BCVO groei en met jong onderwysers se energie kan julle dit maak.

Chris van Heerden ·

Ek het vanoggend op die nuus gehoor hy wil nou privaat skole ook probeer betrek omdat daar nie genoeg plek is vir leerlinge nie

bokke ·

Kyk na die positiewe mense. Jannie gaan Tshwana leer en Sipho Afrikaans. Boonop gaan Jannie blootgestel word aan die swaarkrylewe in ‘n township….

Awie Opperman ·

Dit werk net vir jou as Jannie nie jou seun is nie.

Martin ·

Die Rassis het reeds wetgewing verander om sy sin te kry na sy vorige nederlaag, nou gaan hy n stap verder. Boertjies ek sal julle breek, ry die agtergeblewes met busse aan die skole in oorwegend blanke woonbuurtes tot hulle vol is dan word die se kinders na die townships gestuur om daardie skole weer vol te kry. Die idioot moet so gou moontlik afgedank word.

ai ·

Mense, Bokke is net bietjie sarkasties. Julle neem hom nou heeltemal verkeerd op.

Hannah Van der Merwe ·

En Jannie se sussie dalk verkrag word as sy na skool huistoe stap. Of dalk Jannie self

Jannie van Niekerk ·

Panyasa Lesufi gebruik sy onverdiende en onbekwame politieke mag om sy obsesiewe haat vir Afrikaans en wit mense uit te oefen.

BlinkStephaans ·

Ouens… hierdie is maar net die begin… daar gaan nog hofsaak op hofsaak wees. lesoefi gaan twiet en lag en nog geld mors om julle gatte te krap… dit is sy hoof agend… die kinders se welstand staan heel agter in die ry. Al wat gaan oorbly is vir Afriforum om hul eie skole ook op die been te bring… met internasionale leerplanne… want as dit van lesoefi afhang gaan jy maar moet township toe ry met jou kind. Hy voel n bol beesmis vir jou en jou kind. Hy speel politieke games. Sterkte.

Llzma ·

My mening, hy moet eintlik n goeie loesing kry deur boere want ongelukkig is sy vermoeë om te verstaan en vorentoe te bou so min soos die vordering in sy afrika kultuur. Pak slae is al wat hy verstaan en hoe hy van sy dom arrogansie ontslae gaan raak. Maar hulle het mos nou seker gemaak ons sal nie aan hulle raak nie. Sterkte Afriforum

Awie Opperman ·

Wicus, dis nie heeltemal waar nie. Die DA het gesê hulle sal die nuwe blanke CEO van Eskom ‘n kans gee, hulle het seker nog net nie tyd gehad vir ‘n tweede verklaring nie.

Die regte Grassie. ·

Gert – Lesufi js een van die DA se gunstelinge. Hulle het onlangs al die regeringsleiers beoordeel en persentasiepunte aan hulle toegeken. Hulle het vir Lesufi 75% gegee. Komende van ‘n opposisieparty is dit ‘n baie hoë aanslag. So, hulle is baie tevrede met hom.

Elna ·

Dit sal baie blankes dwing om hul kinders tuis onderrig te gee. Waar is ons afgetrede onserwysers, hier is ‘n ekstra geldjie vir julle.

Speedguard ·

Hulle se net Dankie vir Alles……en stry verder oor wie nou die kitaar moet slaan!

Chris van Heerden ·

Dit is nie n DA projek nie en die DA is ook nie aan bewind daar nie. Wat hulle ook al se is vir die waarde heer van minder belang

Mel ·

ASSEBLIEF! Hou julle kinders weg van township Skole af! Dit is onveilig vir alle wittes in die townships. Baie leerders word by daardie Skole verkrag en gemolesteer. OUERS, Besker ons kinders asseblief. Doen Dan liewer ” home schooling” (Online Virtual Home School – Cambridge Accredited Learning) http://www.ivschool.info/
Dit is bekostigbaar en is wettig in SA.
Hy is n Duiwel! Dit was sy plan van die begin af!

JR ·

So sal ons wit kinders uit vermoor word nee dankie dan leer ek my kinders self

Riana Broodryk ·

My kind was laas jaar gr R. Als het goed gegaan met die aanlyn sisteem. Hy het gr R oor gedoen in dieselfe skool en met die jaar se plasing is hy sommer in ñ ander skool geplaas wat glad nie eers op my keuse lys was nie. Hierdie is n klug spul.

Nico ·

As Lesufi eendag sterf wil ek asb sy brein he. Die ding is nog ongebruik en steeds in die plastiek sakkie.

Kabous ·

Social engineering op sy beste.. laat my dink aan die somber wetenskapfiksie verhaal ‘Harrison Bergeron”.

Foxi ·

Daar is NIE n manier NIE Lesufi, geen! Jy droom ou maat……..

Bekommerd ·

@ Maroela Media – Hoeveel kinders in die Wes-Kaap het nog nie plek nie? Dit sal baie intressant wees as julle so berig ook kan doen.

Koosman ·

Moenie worry nie. ! Oom Fw het mos belowe minderhede se regte sal beskerm word. Checks and balances as ek reg kan onthou ,??

PJC ·

Lesifi se haat vir die Afrikaner en sy taal ken duidelik geen perke nie.

Patch ·

Kom Solidariteit, tyd om laer- en hoërskole ook te begin bou.

Elmarie ·

Daar is landswyd CVO skole, mense! die infrastruktuur is lankal klaar daar ! My volk, maak oop julle oë! Hierdie skole bestaan al vir meer as 20 jaar!!

Liza ·

CVO skole is nie vir my ‘n opsie nie! Te veel van wat doen die ouers vir die skool…. en nie die skool vir die kinders nie. Ek gaan my kind in ‘n puik skool met ‘n puik koshuis in die platteland plaas… vars lug en nuwe uitdagings…

AI AI AI ·

@ Liza…
As jy dink dat dit net by CVO skole gebeur het ek vir jou nuus… Plattelandse skole is 100 keer erger… klein plekkie, almal ken almal en as pappa ‘n plaas het, en die skool lekker instop met ‘n skapie hier en ‘n bokkie daar, is Jannie definitief die nuwe hoofseun. GLO MY, ek weet waarvan ek praat want ek BLY OP DIE PLATTELAND!

bokke ·

As ek so na die kommentare kyk, lyk dit vir my asof Lesufi ‘n punt beet het met sy integrasie planne. Dit is dalk broodnodig (Jannie kan sommer vir Sipho ook ‘n toebroodjie skool toe vat).

TDW ·

Sipho kan mos sy eie toebroodjie vat. Jannie het al genoeg gedoen.

Andreas ·

Lesufi dryf meer en meer kinders na tuis onderig, nog beter. Ek sien oral klein skole op kom wat deur oud onderwysers begin word juis oor al die kommunis gemors.

Maggie ·

Nie eers hulle eie mense wil in die skole gaan nie, nou wil hulle ons dwing. Hulle is besig om nou te ver te gaan. Home school gaan beslis baie aftrek begin kry.

Ekwondermaarnet ·

Kêrels, as ek die storie so kyk wat skool-plasing, CSE Curriculum en die Artikel 25 van die Grondwet-verandering betref, wil dit vir my baie duidelik voorkom dat hier ñ ander agenda is, wat gedetaileerd is en waarvan heelwat bewus is en almal beweeg in dieselfde rigting. Ek dink ons moet wakker word.

jennefer ·

Presies, 80 % van mense lees nie ander media huise se berigte, ook engelse berigte. Daar is op groot skaal n bedreiging van die staat, op elke gebied.
Saai onenigheid tussen ons en neem dan oor.

John ·

… mens hoef nie Lesufi se IK te hè om uit te werk wat hy beplan nie en dat hy veel meer vir die ouers beoog nie. Wat die genie nog net nie besef nie is dat mure en lessenaars en nie leerders meer kan maak as wie hulle is nie, maar net die beste van hulself kan help word. Miskien moet ouers ‘n afspraak met die president maak om ‘n paar sake onder sy aandag te bring of om dan ten minste uit te vind watter waarde hy aan die Afikaner/Afrikaanse gedeelte van die bevolking heg… watter kaliber mens hy is.

bokke ·

Mnr. Lesufi het dit mos baie duidelik gestel dat rasse-integrasie een van sy hoofdoelstellings is. Ek weet nie hoekom julle so aangaan nie.

wet ·

kan jy asb stilbly? Mens kan sien jy wil net stirr. Net soos jy laas gedoen het toe ‘n ou oom en tannie aangeval was

Hannetjie ·

Lesufi het nou eenmaal sy mes in vir ons blankes.Hy wil he dat Sannie en Filmon meer as net leerders moet wees.Hy wil he dat hulle sommer baie goeie pelle moet wees…en en en…Hys moedswillig en moet op sy plek gesit word.Hy gebruik nie sy verstand nie…want nou ontwrig hy die verkeer ook in Gauteng met die leerders wat nou onnodig van ander plekke moet kom by die skole wat hy vir hulle gekies het.Askies!! uit watter boom het hy geval?

SjN ·

Dit wat ek vir Lesufi wil sê sal nie gepubliseer kan word nie.

Andreas ·

Hulle wil opsetlik Afrikaners in township skole sit en township kinders in Afrikaanse skole, maak geen fout, hierdie is ‘n opsetlike poging. Afrikaners moet gebreek word en hulle gaan volstoom vir ons kinders.

Prok ·

Maklike oplossing is om jul kinders na bestaande CVO skole te skuif.

Elmarie ·

Prok. ek kan dit net beaam. Dis die enigste oplossing vir hierdie gemors waarin ons volkie vir die soveelste keer gedompel word. Ouers, skrik wakker!! Christelike, Volkseie Onderwys is die alternatief. Dan steun jy immers die Afrikaner se saak en eer jou geskiedenis.

HouHoop ·

En boonop dit word mens se kind onderrig in ‘n skool wat Christelike waardes aan hulle leer, wat die belangrikste is.

deurmekaar ·

Hi Prop.

Skies maar ek is bietjie deurmekaar. Daar is ‘n totaal van 3 skole in Gauteng volgens die BCVO se webwerf. As daar ‘n ander lys bestaan, sal jy so gaaf wees om die webwerf vir ons hier te plaas.

W H School ·

Waarom is julle kinders nog op skool . Gelukkig val dit nou . Sy agbare doen net sy werk

Petrus ·

Afrikaners is in vir baie skokke. Afrikaans gaan binne die volgende agt jaar uitgefaseer word by alle laerskole. Skuif na die suidkaap en begin werk aan afstigting.

Kerneels ·

Jy grap seker, Afrikaners is te hopeloos te lui vir so n stap. Die lewe is te lekker in Gauteng.

Peet ·

Amerikaners het dit “bussing” genoem en het groot omwentelling veroorsaak.
Lesufie gaan soek die R1.2 biljoen wat jy weggebêre het.

jaco ·

geagte Maroela
my afrikaans is ver van op foutlose standaard, maar asseblief, let tog daarop dat ‘n onderwyser skool HOU en nie skool GEE nie.

ABC ·

Hierdie moedswillige idee MAG nie toegelaat word nie. Nou is die tyd vir ons om SAAM TE STAAN en net te weier dat Lefufi ons hele bestaanswyse en Afrikaner wees te saboteer. Dis tyd dat ons BAIE HARD en BAIE DUIDELIK vir hom laat verstaan dat die plan nie toegelaat sal word om te werk nie.

W H School ·

Daarsy Peet . Nou 50 jaar oud , die plan . En ons weet wie is steeds die “social engineers” . Net een ding T I A .

bolla ·

Ek stel voor julle begin dit warm maak onder daai party wat julle belowe het vir selfbeskikking anders gaan julle en jul kinders onder Lesufi se reenboog-sambreel saamspeel.

Skynheilig ·

Afrikanertjies is maak lekker skynheilig. Hulle stem vir integrasie en gee hulle eie land weg. Hulle sit in gemengde kerke en hou gereeld handjies vas by die ou oom se multikulti geestelike byeenkomste. Hulle skree lekker vir gemengde spanne. En nou kla hulle as hulle kindertjies langs broer sypho moet sit en toebroodjies deel? Ag nee wat, bly maar eerder stil en geniet die reënboogbed wat julle self opgemaak het.

Kallie ·

En Siya en Mapimpi is hul helde. As jy wil integreer, integreer jy behoorlik.

GM ·

Daar is vir my ‘n verskil tussen, langs Sipho sit, en in ‘n plakkerskamp te moet ingaan om my kind by ‘n skool af te laai. Daar is goeie en slegte mense onder elke ras.
Dié wat die land ‘weggegee’ het, soos jy dit stel, se kinders is al lankal klaar met skool. Dis hul kleinkinders wat nou daaronder ly. So ek sien nou nie juis in hoekom julle jul verlustig oor die situasie nie. Of voel jul dat julle verantwoordelik gehou moet word vir elke ding wat jul ouers of grootouers gedoen, of nie gedoen het nie?
Wat van dié se kinders wat nee gestem het destyds?

Judge Dredd ·

Netso net so. Ek word gewoonlik gesensor as ek vra wie ons naaste is. Want dan moet daar mos die wees wat nie so naby is. Een ding is seker, dit beteken nie almal, soos wat sekere vals profete ons wil laat glo.

HouHoop ·

Dit is dus moontlik om liefde te betoon aan mens se naaste en ons Here se opdrag uit te voer deur teenoor ons naastes te getuig van Hom, en op dieselfde tyd nie noodwendig te hoef integreer/skoolgaan/saambly etc. met mense wat nie mens se broers en sister in die geloof is nie. Dit is absoluut nie verkeerd om nie te wil integreer met die wat die Here verwerp nie.

bokke ·

Dis darem maar vreemd hoe sekere Afrikaners maar net nie wil integreer nie. Jy sien nie hierdie tipe uitbarstings onder Engelssprekende blankes nie. Hoe gaan daai liedjie: He aint heavy, he’s your brother. Ja, hy is jou naaste.

KaterinaKat ·

@Bokke – My naaste is diegene wat my nie graag sal wil dood sien of selfs dood Maak, net oor my velkleur nie. In die townships is daar ongelukkig talle wat dus Nie my naaste is nie. Common sense. Google die konsep dat jy kan verstaan.

Drikus Kotze ·

Laat almal wat in 1994 “Ja” gestem en almal wat nou vir due DA stem se kinders in die “townships” skool gaan, dan is die probleem opgelos.

WHSchool ·

Onthou dit is die wat in toeka se geslag v rmng het wat wil he ander moet nou

Hmm ·

Ken Gei dat volk?
Ken Gei dat volk vol helse moed,
n Volk so lank gekneld?
( Helse Moed = Menend as hulle eers goed opgeklits is) Verder se ek niks.

Roep Nasionale Party ·

Ek dink dis ‘n gulde geleentheid vir al die progressiewe lede van die gemeenskap om al hul kinnertjies na die townships te stuur. Dan is dit nie net meer praat nie maar doen wat julle voorstel.

Diefie ·

My genade, nou het ek nie net die bus gemis nie, maar die hele aardbol!
Die ou gaan nou gekwalifiseerde onderwysers aansgtel wat Engels en Afrikaans kan gee? As ek reggehoor het, wil die ou Afrikaans uitroei!
Het die ou dan in die 25 jaar+ ongekwalifiseerd “onnies” aangestel?
Dog ANC wil werk skep? Hoekom dan kinders wat onnies wil word, ordentlike opleiding gee,dan hoef die ou mos nie ongekwalifiseerd “onnies” aanstel nie.
Nou hoekom kon die ou nie in 25jare+ die skole opgehef nie?
Township skole, net ‘n paar aansoeke ontvang? Nou wat het van die township se kinders geword? Almal na beter skole gestuur? Eish, laat my dink aan ‘n trapsuutjie op ‘n smartie box.

Frik ·

Dit sal goed wees vir Afrikanertjies wat wil sokker speel. Binnekort neem ons die Bafana oor.

Wonder ·

Ek het n spesmaas… skielik word die LO leerplan verander in alles wat die Afrikaner boer se morele waardes vir kinders vernietig dan word kinders in Townships geplaas….. is dit nie maar n skuilmantel om die bleek kind uit die skole te verwyder want privaat skole en tuisonderrig is mos n “opsie” (Ten spyte dat almal dit nie kn bekostig)……. siedaar hope plek vir township kinders in voorheen afrikaanse skole en nog n siedaar niks skole hoef gebou te word nie…. en nog n siedaar Lesufi lyk soos die held. Ek wonder…

Chris ·

De Klerk, Meyer, Wesselr & Viljoen waar is al jul referendum beloftes. Julle het verraad gepleeg.

Melanie ·

Ag wats die kanse? Homeschooling is ons voorland!! my seun doen dit al 3 jaar en ek is glad nie spyt nie!!!

sdp ·

Dis n risiko om hom net n liasseer klerk pos tegee, hy sal dit ok opdinges

Leon ·

Ek is so bly ek het laas jaar die besluit geneem en beide my kinders laat oor skuif na die Impaq stelsel, hulle het so goed aangepas daar, en sal NOOIT weer dat hulle na gewone skool toe gaan nie. Oral is daar Leersentrums wat deur Impaq leerders gebruik word, en hulle floreer net.

Arno ·

Genoeg om gal te braak, maar daar is geen wet wat hulle kan toepas om ons of ons kinders te dwing nie. Maklik ons sit ons kinders in die CVO skole of home school. My kinders towship toe stuur. Nie in die leeftyd nie. Hulle is reeds in ons skole juis omdat hulle so called towship skole nie die mas kan en sal opkom nie. Daar is n paar ordentelikes daar buite wat weet dat die ANCancer n grap is en so ook die Education Department soos alles, en daarom is hulle kinders in wit skole want dit is waar ware opvoeding en menslikheid verkry word. Maar anyway dit is wat gebeur as jou land regeer word deur persone wat skaars Std 5 kon deurkom

mini ·

jy kan die redeneer met iemand wat nie will verstaan nie ..(adoons hulle in landbouweekblad van destyds)…tuis onderig goed my vriendin het al vier kinders deur dit en oudste kon na een van UK uni toe gaan .

Elmarie ·

Nou is die kans om jou kind by ‘n CVO skool in te skryf.

Dell ·

My kinders is in ‘n “hoe profiel” dubbel medium Hoerskool. Hulle neem 350 gr8 leerders, maar kry oor ‘n duisend aansoeke jaarliks. My gesin bars om die skoolfonds te kan betaal. Home school is nie vir ons ‘n opsie nie. Dan sien ek daagliks hoe ‘n welbekende privaatskool se bus elke oggend 90% swart kinders uit ons woongebied ry. Toe moes ek hoor een van ons banke gee 100% beurse aan die kinders om die voorreg te he. Hulle ouers betaal nie eens vir ‘n paar kouse nie.

Dan ·

Wat van… elke leerder kies net sy eie skool, hulle skaf die elektroniese stelsel af vir registrasies – want dit werk elkgeval nie, en almal kan in hul EIE moedertaal skoolgaan?

Het hulle al ooit daaroor nagedink..

BELAGLIK verby. Hulle stoei nou so om hulle proses te laat ‘vlot loop’ dat hulle by hulle eie gat verbyloop sonder om dit agter te kom.

Sirkus ·

Ek stem. Hierdie laat my dink aan ‘n fliek jare terug waar die staat bepaal waar jy skool gaan, waar jy swot en wat jy mag swot en watse beroep jy mag beklee.

Dit is hartseer omte hoor ons bly nie meer in ‘n republiek nie…

Swerwer ·

@DAN Lesufi sal dit nooit toelaat nie,als word gedoen om die witte te vernietig en te laat meng,want dan lyk hulle nie so sleg nie. Planne maak kan hulle nie maak om op te hef nie,maar om wittes te vernietig is hulle voor in die koor.

Lindtjies ·

Home schooling is besig om toe te neem. Dink gerus daaroor na. Wat gaan nie van daardie arme kinders word nie. Die minister het die kluts totaal en al kwyt geraak. Hierdie kan nie eers ‘n opsie wees nie.

Scalla ·

Ek sal graag privaat so paar minute alleen met Lesufi wou gesels.

Stuiwer ·

Lesufi speel politieke speletjies ten koste van ons kinders!!!

Johan Pretorius ·

Ag siestog. ‘n Totaal geklike GDO wat in beheer is.

KaterinaKat ·

REGTIG, Lesufi?? Lesufi wil blanke kinders vermoor kry. Dis tog maar eintlik waaroor dit gaan. Wat se kans het blanke kinders om veilig te wees in n township? As daar welwillentheid en basiese vriendelikheid en respek onder die etnisiteite in die land was, kon dit seker werk. Maar teenoor die blankes is daar meestal net haat en bitterheid. So nee, dit sal nooit werk vir blanke kinders wat graag aan die lewe wil bly nie.

Pieter ·

Dank die Vader ek het nie meer kinders op skool nie. Maar as ek reg verstaan betaal jy ‘n redelike bedrag skoolgeld maandeliks? Hoekom maak die CVO/Privaat skole nie hul skole toeganklik vir ons kinders en ontvang ten minste daai bedrag wat nou voortaan na ‘n derderangse agterlike skool toe moet gaan?

Willie ·

Ek dink beslis ons moet kyk na net Afrikaanse winkel groepe, wat van boere koop.. Skole op die basis van Soltech, ons sal moet kyk na selfbemagtiging…

Genoeg is genoeg ·

Ek raak nou moeg daarvoor om myself positief te probeer hou – en ek is ‘n positiewe mens.
Hierdie is belaglik en eintlik lagwekkend. Dankbaar ek bly nie in Gauteng nie, maar wie weet wat die toekoms inhou vir my twee jong seuns. Die sweet het my sommer uitgelsaan toe ek hierdie lees.
Ek kan baie hanteer… Die misdaad, waterprobleme, korrupsie, maar as jy aan my kinders gaan begin voorskryf waar hul mag skoolgaan en waar nie dan pak ek my koffertjies vinnig en sal nie in hierdie land bly nie!

Koos B ·

As die ou ‘n appel was en jy sit hom in ‘n appel boord met ‘n 100 triljoen bome is al die appels binne die eerste dag vrot.

Mossie ·

My oudste is al vir 3 jr by Impaq. Ek kan nie privaat onderwyser bekostig nie, dus doen ek dit self. Dis vadbyt en tandekners en hulp inroep op hoërskool vlak, maar ons het Gr11 saam deurgekom. Dis ook heelwat goedkoper, maar dis nog harde werk. In die 3 jr het ons egter gereeld beriggewing gekry dat die departement erg teen tuisonderrig is en probeer om dit gestop te kry. Dit was een van Lesufi se besware, dat ons tuisonderrig ouers ons kinders self wil onderrig en sommer rassities groot maak ook. My oudste is tuisonderrig omdat hy ADHD is en nie in n klas van 40 kon aanpas nie, my jongste sal binnekort by hom aansluit.

Anoniem ·

Lesufi is so verblind deur sy haat vir die Afrikaanssprekende en die Afrikaanse kind dat hy nie meer nugtere besluite kan neem nie. Kort dalk ‘n sielkundige.

Babel ·

Julle l ink se ouers het die land weg gestem. Julle wou vermng. Julle sit in multikulti kerke. Julle hou lekker saam handjies vas by daai ou oom se groot geestelike byeenkomste. Julle glo almal is julle na astes gel ykes en broers. Meng maar lekker en moenie kla nie. Slaap in die reënboog-hemelbed wat julle self opgemaak het. Sypho is mos julle broer. Daar is hordes van hulle.

Susna ·

Al die vorige kere wat ek op Maroela Media oor hierdie einste onderwerp hier kommentaar gelewer het is dit deur MM verwyder of nie geplaas nie. Maar ek sal dus maar net se wat die probleem met Lesufi is, en dit kom uit die leeu se bek. JALOESIE. Hy soek die Afrikaanse skole se kultuur en glo dat ons Onderwysers dit kan uitoefen. JALOESIE !! Dit is ook waarom hy nie Tuis onderrig van ons voorstaan nie, want dit neem daardie onderwysers uit die sisteem.

Judge Dredd ·

Gulde geleentheid vir oud onderwysers of ontnugterde onderwysers om Home schooling te begin doen.

Afrikaanse dame ·

Ek het by ‘n ouer gehoor dat (en ek praat onder korreksie) Cambridge ‘n Afrikaanse syllabus het. As dit die geval is, sal baie ouers eerder hul knders tuis ondderrig gee as om hulle kinders in gevaar te stel deur in Townships in te stuur.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.