ʼn 55-jarige onderwyser is in hegtenis geneem ná bewerings van seksuele aanranding by Valhalla Primary School in Centurion.
Alles vir die sleutelwoord "Centurion"
Centurion-onnie van molestering aangekla
Die onderwyser is sedertdien uit sy pos verwyder.
AfriForum takel enorme grondeis in Centurion
“Ek beskou hierdie eis as pure opportunisme. Die verslag is net gegrond op hoorsê en is plek-plek vaag met onbelangrike inligting en talle spelfoute. Dit is beslis nie ʼn akkurate verslag nie.”
Vrywilligers gevra om Hennopsrivier skoon te maak
“Dit is sulke dinge wat ons land verarm en toeriste wegjaag. Hulle lande is skoon en dan kom hulle by ons en dit lyk soos ʼn ashoop.”
Twee sterf in fratsongeluk
Twee mans is Donderdagmiddag dood in ʼn fratsongeluk in Hendrik Verwoerd-rylaan in Centurion.
Meters beperk weens watertekort in Pretoria
Die Tshwane-metro het begin om vloeimeterbeperkers op watermeters in Centurion te installeer aangesien reservoirs in Pretoria kritieke vlakke bereik het weens ʼn toename in waterverbruik.
Centurion Teater: ʼn Gemeenskapsteater met persoonlikheid
“Wanneer jy by die teater instap moet dit voel of jy by jou ma se huis instap vir Kersfees, of asof jy op ʼn plattelandse dorpie by die slaghuis instap.”
Grondonteiening: ‘Ons sal dit beveg tot in die hoogste hof’
Twintig organisasies het Woensdag op ʼn spitsberaad in Centurion hulle opnuut daartoe verbind om saam te werk om die wysiging van artikel 25 van die Grondwet, wat onteiening sonder vergoeding sal toelaat, selfs tot in die hoogste hof te beveg.
Twee vas oor ‘afspraakdwelm’
Rohypnol word dikwels gebruik om niksvermoedende slagoffers se drankies te dokter om hulle sodoende die teikens van misdaad te maak.
Man sterf toe motor in rivier beland
Paramedici asook soek-en‑reddingspanne het die motor onderstebo in die rivier aangetref.
Onderwysdepartement sluit Gautengse privaat skool
Beamptes van die Gautengse departement van onderwys het Donderdag ʼn privaat skool in Centurion besoek om dié skool, wat volgens die departement onwettig bedryf word, toe te maak.
Pta-leier ‘sterf as held’
“Hy moes eintlik in die bed gebly het, maar altyd bereid en gewillig om die gemeenskap te dien, het hy saam met sy span na die verdagtes in die veld gaan soek.”
Herstelwerk aan sinkgat op R55 begin
Die departement het Woensdag gesê die herstelwerk gaan nagenoeg R12 miljoen kos.
Sendeling in Centurion met panga aangeval
“Ek het tydens die aanval die Here se teenwoordigheid by my beleef.”
10 rowers slaan op Pta-kleinhoewe toe
Vyf mense is Dinsdag in die vroeë oggendure op ʼn kleinhoewe wes van Pretoria aangeval.
Foto’s: Goeie nuus vir motoriste rakende Centurion-sinkgat
Die sinkgat is die duurste enkele padherstelwerkprojek wat die stad nóg moes onderneem en dit sal R25 miljoen kos om die sinkgat ten volle te herstel.
Video: Gevegkuns vloei deur sy are
“Ek het al bene gebreek, snye en blou kolle gehad en ek het al dae gehad waar ek nie uit die bed uit kon opstaan nie.”
Man neem glo eie lewe in salon
Die voorval het omstreeks 07:00 by ʼn skoonheidsalon in Centurion plaasgevind voor die onderneming vir sake oopgemaak het.
Man by winkelsentrum geskiet toe polisie hom wou vastrek
“Toe die polisie die man genader het, het hy ʼn vloeistof oor hulle gegooi en gesê dit is benseen.”
Dié strate in Centurion môre gesluit
Die strate wat geraak word sal vanaf 04:00 tot 18:00 gesluit sal wees.