Die brand het woonstelle en sakeondernemings verswelg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Laudium"
Man in oog geskiet toe geveg tussen groepe uitbreek
Die polisie sê na bewering het die drie verdagtes aanvanklik uit die geveg onttrek aangesien hulle in die minderheid was, maar later met pistole teruggekeer.
Herstelwerk aan sinkgat op R55 begin
Die departement het Woensdag gesê die herstelwerk gaan nagenoeg R12 miljoen kos.
R55-sinkgat sal miljoene kos om te herstel
Dit gaan miljoene rande kos om ʼn reusesinkgat wat op die besige R55 (Quaggaweg) in die weste van Pretoria ingeval het, te herstel.
Verdagte dreig met selfmoord ná polisie hom vaskeer
“Een van die polisie se onderhandelaars is ingeroep na die toneel omdat die verdagte gedreig het om homself te skiet.”
Huishulp dood in badkamer aangetref
“Haar liggaam is in die badkamer aangetref. Haar hande was agter haar rug vasgebind en sy het ʼn hoed in haar mond gehad,” het Moloto gesê.
Krieketafrigters dood in klubhuis aangetref
Twee krieketafrigters is vanoggend dood in die klubhuis van ʼn krieketstadion in Pretoria deur ʼn gemeenskapslid aangetref.
Pta-man in sy huis beroof
Hy het pas teruggekeer van ʼn oorsese reis toe hy wakker gemaak is deur twee mans met pangas in sy huis.
Pta-man met skroewedraaier gesteek
Morne Gouws, ʼn inwoner van Pretoria, is Woensdagoggend op pad werk toe met ʼn skroewedraaier aangeval en gesteek.
Man gewond, twee vas ná skietgeveg met polisie
“Die verdagtes is omstreeks 06:30 gewaar en het op die polisie losgebrand”.
Man tydens Pta-huisroof doodgeskiet
ʼn Man is Sondagaand tydens ʼn vermeende huisroof in Pretoria doodgeskiet.
Drie gesoek vir moord op Pta-bejaarde
Die polisie het ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur na drie mans wat ʼn bejaarde vrou van Pretoria Maandag vermoor het.