Volgens die polisie het die verdagtes in sommige voorvalle vroue gebruik om niksvermoedende motoriste in ʼn lokval te lei.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Atteridgeville"
Twee tronk toe oor ‘afskuwelike, barbaarse’ hondegevegte
In sy uitspraak het die landdros gesê “hondegevegte moet gestuit word”, want dit is niks anders as ’n euwel nie.
Man gewond, twee vas ná skietgeveg met polisie
“Die verdagtes is omstreeks 06:30 gewaar en het op die polisie losgebrand”.
Polisie gereed vir optog oor buitelanders
Geweld het egter alreeds vroegoggend in Atteridgeville opgevlam nadat betogers paaie met brandende bande en ander voorwerpe versper het. Die polisie sê hy monitor die situasie.
Booysens-geweld: Man oorlede
Die geweld, wat ongeveer twee weke gelede in Bremerstraat in Booysens, in die weste van Pretoria, uitgebreek het, het ʼn tragiese wending geneem.
Booysens-geweld: ‘Oplossing’ vir behuisingkwessie gevind
Stephan Harris (28), ʼn verstandelik gestremde man wat ook tydens die onderonsie beseer is, is steeds in ʼn kritieke toestand in Kalafong-hospitaal.
Man gee homself oor ná vrou se moord
ʼn 57-jarige man van Pretoria het homself Sondag aan die polisie oorgegee nadat hy glo sy 48-jarige vrou vermoor en sy 21-jarige dogter aangeval het.
Pta-meisie (6) geskiet terwyl sy slaap
ʼn Sesjarige meisie van Pretoria is Dinsdagaand geskiet en gewond terwyl sy in haar ma se bed gelê en slaap het.
Verhoorafwagtendes ontsnap tydens hinderlaag
Die polisie in Gauteng is op soek na twee “gevaarlike” verhoorafwagtendes wat ontsnap het toe gewapende mans die polisievoertuig, waarin hul vervoer is, voorgekeer het.
Moontlik nuwe manier waarop polisielede geteiken word
Twee polisiebeamptes is dood en ʼn derde is gewond nadat hulle in twee verskillende voorvalle in Gauteng geskiet is.
Man by PTA-polisiestasie doodgeskiet
ʼn Man in sy 20’s is Donderdagoggend dood tydens ʼn skietgeveg met ʼn polisiebeampte by ʼn polisiestasie in Pretoria.
Gruwelhuis-verdagtes weer in hof
‘n Broer en sy twee susters wat daarvan beskuldig word dat hulle hul pa se dood veroorsaak en twee van hul neefs ontvoer en vir langer as ʼn jaar in haglike omstandighede aangehou het, het Vrydag vlugtig in die Atteridgeville-streekshof verskyn.
Oupa en kleinkinders glo in gru-huis aangehou weens godsdienstige redes
Twee sussies en hul broer van Pretoria het Maandag en Dinsdag in die Atteridgeville-landdroshof verskyn op aanklagte van moord, ontvoering, en regsverydeling.
Familielede saam oupa se lyk aangehou
Twee sussies en hul broer van Pretoria het Woensdag in die Atteridgeville-landdroshof verskyn op aanklagte van moord, ontvoering, en regsverydeling.