Die gewilde rockgroep Marcato is vandeesweek in ʼn volgepakte Bosvelder in Centurion staande toegejuig toe dié groep sy eerste volledige Afrikaanse album, Vrede vir almal, uitgereik het.
Alles vir die sleutelwoord "Centurion"
Swaar vonnis ná Pta-dubbelmoord
Die drie mense wat ʼn rol gespeel het in die dubbelmoord op Piet (59) en Evah (49) Beetge, die egpaar van Capitalpark wie se liggame in Desember 2015 in die Hennopsrivier in Centurion gevind is, gaan lank agter tralies sit
Plaaswerker beseer toe arm in voerband vashaak
ʼn 39-jarige man is Saterdagoggend beseer toe sy arm in ʼn voerband vasgehaak het op ʼn plaas in Centurion.
Man in Pta doodgeslaan
“By die polisie se aankoms op die toneel is die man se liggaam op die grond aangetref. Daar was verskeie klippe om sy liggaam.”
Centurion-sinkgat: Herstelwerk dán voltooi
Dit gaan minstens R25 miljoen kos om die sinkgat op te vul en die pad te herstel.
Kind (6) in Pta deur dwaalkoeël getref
ʼn Sesjarige dogtertjie is gewond toe sy glo deur ʼn dwaalkoeël getref is tydens ʼn skietvoorval in Centurion waartydens ʼn 27-jarige man vermoor is.
Twee vas ná moord op Pta-man
Twee mans, onderskeidelik 24 en 27 jaar oud, is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn 63-jarige man van Centurion.
Wag in voertuig doodgeskiet
ʼn 33-jarige veiligheidsbeampte is Woensdagaand in Centurion doodgeskiet terwyl hy gewag het vir sy kollega om by hom oor te neem.
Een dood ná brand uitbreek by Centurion-aftreeoord
Een mens is dood nadat ʼn brand Vrydagaand by ʼn aftreeoord in Midstream in Centurion uitgebreek het.
Man vas ná Pta-rooftog
Vinnige optrede deur die polisie het daartoe gelei dat ʼn verdagte in hegtenis geneem is kort ná ʼn sakeman buite sy winkel in Centurion beroof is.
Drie vas vir Pta-moord
Drie verdagtes is in Centurion in hegtenis geneem in verband met ʼn moord tydens ʼn gewapende rooftog vroeër vanjaar in die gebied.
Vermiste Centurion-man gevind
“Daar is nou maar baie trane en min woorde. Almal is maar baie emosioneel in die stadium. Die belangrikste vir ons nou is dat hy veilig is.”
Jong man van Centurion verdwyn spoorloos
“My ouers is natuurlik in ʼn toestand, want ons weet net nie wat om van die saak te maak nie.”
Vrou deur hond verskeur
ʼn Vrou van Centurion is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal opgeneem nadat sy by haar huis deur ʼn hond aangeval is.
Veiligheidswag verskeie kere in Pta geskiet
ʼn Veiligheidsbeampte is Saterdag verskeie kere in Centurion geskiet.
Pta-verkeersbeampte vas oor omkoopgeld
ʼn 45-jarige beampte van die Tshwane-metropolisie is in hegtenis geneem nadat hy glo omkoopgeld van ʼn motoris ontvang het.
Pta-gruvonds: Vyf verdagtes in hof
Veiligheidsbeamptes by die Copperleaf-landgoed in die Mnandi-omgewing was besig met ʼn patrollie toe hulle ʼn brand opgemerk het. Hulle het gaan ondersoek instel en op die liggame afgekom. Die mense was vasgebind en hul monde toegebind.
Pta-polisie waarsku fietsryers
“Al die voorvalle het oor naweke tussen 08:00 en 16:00 plaasgevind.”
Motorfietsryer sterf in Pta-botsing
ʼn Motorfietsryer is Maandagmiddag dood toe hy teen die agterkant van ʼn vragmotor op die N14-snelweg in Centurion gebots het.
Meer bekend oor skietery by Centurion-winkelsentrum
Meer is nou bekend oor die skietery by die Centurion-winkelsentrum waarin een man ernstig gewond is.