Darren Fichardt het eers Donderdagoggend, kwalik ʼn uur voordat die eerste spelers in die Nedbank-uitdaagtoernooi op Sun City se Gary Playerbaan sou afslaan, verneem dat hy aan die toernooi sal deelneem.
Lees meerAlles vir Vrydag 10 November 2017
NB Uitgewers staan by Jacques Pauw en sy boek
“In plaas daarvan dat hulle ondersoek instel oor dit wat in Pauw se boek onthul is oor die agentskap, het die SVA gekies om die ‘boodskapper te skiet’.”
Qedani Mahlangu sal volgende jaar oor Esidimeni getuig
Qedani Mahlangu, voormalige LUR vir gesondheid, sal na verwagting eers in Januarie 2018 getuig tydens die Life Esidimeni-arbitrasieverhoor.
[Video] Wou Susan Rohde haar eie lewe neem?
Dit het in die hof aan die lig gekom dat Susan tussen Februarie 2016 een haar afsterwe op 24 Julie 2016, Jason altesaam 1 703 keer gebel het en sy het 2 029 WhatsApp-boodskappe vir hom gestuur.
Man vas oor beweerde verkragting van vermiste Rustenburg-tiener
ʼn 20-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die beweerde verkragting van ʼn tiener wat uit Rustenburg verdwyn het.
[Foto’s] Bus slaan aan die brand in Pretoria
ʼn Bus van die munisipaliteit van Pretoria het Vrydagmiddag in Pretoriusstraat in die middestad aan die brand geslaan.
Bokke teen Iere: dit gaan om meer as wen
Saterdag se toets tussen die Springbokke en Ierland in die Aviva-stadion in Dublin gaan om veel meer as net om te wen.
ToekomsVenster: Die grootste van alles, die liefde
O Here, vul my met U liefde! Help my om die liefde wat ek so kwistig van U ontvang, te weerkaats na ander.
Oud Mev. SA se ‘vegtertjie’ steeds kankervry
“Jou naam beteken ‘vegtertjie’ en jy het werklik baklei [teen die kanker] daardie jaar, my dierbare seun. Ek kon nie meer trots op jou gewees het nie, selfs al het ek probeer. Jy besef nie watter inspirasie jy vir só baie mense is nie.”
Bejaardes in hospitaal ná NW-plaasaanval
Die aanval op Ben (78) en Marie (72) Paynter is die 358ste plaasaanval vanjaar.
Bestuurder ontken hy vlug ná botsing wat onnies eis
Die bestuurder van die bakkie wat betrokke was in die tragiese ongeluk waarin twee onderwysers van ʼn skool in Carolina, Mpumalanga, Woensdagmiddag gesterf het, sê hy het nie van die toneel gevlug soos vroeër beweer is nie.
Die wêreld in foto’s – 10 November 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Tweede pienkvoet vir dié bekende paartjie
Die paartjie was tot dusver tjoepstil oor die tweede swangerskap.
Ouers, Amy wil ‘finaal totsiens sê’ vir Lara
“Ons gaan om afskeid te neem; om vir ʼn laaste keer totsiens te sê op aarde.”
Lindie Strydom: Klaar gepraat
Ek is op soek na God se hart vir Suid-Afrika! Ek glo dis nou die tyd om te begin doen wat die Here eintlik al lank al van ons gevra het om te doen, skryf Lindie Strydom.
Aftrede kan alles wees waarvan jy gedroom het!
Aftrede kan alles wees waarvan jy altyd gedroom het. Dit kan gehaltetyd en ontspanne, kommervrye samesyn met familie en vriende wees; ʼn tyd van vryheid om alles te doen wat jy nog altyd wou, sonder enige kommer oor jou veiligheid, gesondheid of finansies.
Man wat inderhaas jawoord vra toe nié terminaal
“Ons het onsself voorberei om van mekaar afskeid te neem en vrede te maak daarmee dat hy moontlik binnekort sou sterf. Dit was bisar. Ons harte was stukkend.”
[Video] Parys-boere: ‘Ons hoop die waarheid sal uitkom’
‘n Reeks stemboodskappe het vandeesweek opspraak gewek in die hooggeregshof in Parys tydens die moordverhoor van ses mans van die distrik.
Man in Pta doodgeslaan
“By die polisie se aankoms op die toneel is die man se liggaam op die grond aangetref. Daar was verskeie klippe om sy liggaam.”
Van berg tot boom – nóg vlugte tussen Kaapstad en Pretoria
Sakereisigers van Kaapstad kan nou die meeste uit hul dag in Pretoria kry.