Dié keer het die Centurion-gemeenskapsmark met 180 stalletjies gespog, wat alles gesmous het van houtspeelgoed, badbomme, tuinplante en talle ander tuisgemaakte produkte.
Alles vir die sleutelwoord "Centurion"
Vrou, kinders dood toe bus teen kar bots
Drie kinders, onder wie ʼn ses maande oue baba, was in die motor ten tye van die ongeluk.
Centurion-mark ’n baken van hoop vir gemeenskap
“Ek het van God ʼn boodskap gekry dat Hy mense nodig het om op te staan vir die verandering en golf van genesing wat Hy in die land wil bring. Hierdie is ʼn manier om dit te doen.”
Vliegtuig stort neer by lugmagbasis
Die vliegtuig behoort aan die lugmagmuseum.
FAK, Voortrekkers bring hulde aan argitek
“Ons lê vandag kranse nie net om te onthou of te huldig nie, maar om vandag se jong Afrikaners te inspireer om self bouers te word wie se bouwerk vir geslagte sal bly staan.”
Klag teen formulemelk-pa laat vaar
Die gesin oorweeg nou ʼn siviele eis teen die polisie.
Pa vas wat melk koop: Polisie se optrede ‘skokkend’
“Die pa se inhegtenisneming en aanhouding was ongetwyfeld onregmatig.”
Aandklokreël: Pa vas toe hy melk vir pasgebore baba gaan koop
Die man se vrou moes in die vroeë oggendure met hul pasgebore baba na die toneel stap om die formulemelk te gaan haal voordat haar man na ’n polisiestasie geneem is.
Vlieënier kritiek ná mikrovliegtuig neerstort
’n Passasier is vanoggend ’n ent van die wrakstukke aangetref.
FAK vereer Johan Stemmet vir lewenswerk
“Soos ek altyd sê, dit gaan nie soseer oor die toekenning self nie. Dit gaan om daai erkenning te kry en om dít van iemand soos die FAK te kry, maak dit baie spesiaal.”
Ongewone mediasentrum allermins ’n plek vir boekwurms
ʼn Mediasentrum waar kinders langs die “watergat” kan kom sit en lees, is tydens die inperking uit ʼn skoolhoof en mediasentrumjuffrou van Centurion se drome gebore.
Vermeende dwelmhandelaar van Centurion vas
Die owerhede het op ’n daggalaboratorium se inhoud van sowat R2 miljoen beslag gelê.
Rede hoekom restaurant-man wapen uithaal
“Trauma druk mense dikwels in ʼn verkeerde rigting en dan reageer jy soos jy nie eintlik moet nie. In hierdie geval was die trauma van die huisrooftog nog vars in die eienaar se kop ten tyde van die voorval.”
Vetkoek Maleis-man rig glo wapen op inspekteurs
Die eienaar het die deure begin toeslaan, na die agterkant van die restaurant gegaan en teruggekom met ‘n vuurwapen wat hy op die inspekteurs gerig het.
Eienaar, nog 2 by Leriba Lodge oorval en aangerand
Peet du Preez is gedurende die aanval aangerand nadat die sjef en voormalige werknemer met draadhangers in die huis vasgebind is.
Raaisel verdiep oor liggaam in Raslouw
Daar was geen sigbare wonde aan die man se liggaam nie. Volgens minstens een persoon op die toneel was sy hande en voete egter vasgebind.
Vrou beseer tydens renstel-ongeluk
ʼn 37-jarige vrou is Sondagmiddag ernstig beseer toe sy beheer verloor het oor haar renstel (“Go-kart”) by ʼn renbaan in Lekkerhoekie, noord van Centurion.
Pasgebore babas knus in weldoeners se mussies
Danksy ʼn mediese student, haar ma en honderde weldoeners is byna 5 000 mussies vir pasgebore babas geskenk.
Taxi ry hoërskoolseun van sy fiets af
“Henry se skooltas het sy lewe gered.”
Kom kuier om ’n langtafel saam met Centurion Hospice, Tobi Jooste
“Ek het ʼn baie hartseer kankerpad saam met my oupa gestap, en daarom sal ek altyd organisasies soos die Centurion Hospice ondersteun,” sê Tobi Jooste.