“Die oponthoud is onnodig, en kon voorkom gewees het as die ANC nie in die eerste plek geswig het voor populistiese vurigheid en die wysiging aan die Grondwet voorgestel het nie.”
Lees meerAlles vir Maandag 31 Mei 2021
KZN-vrou deur Facebook-vriend besteel
Sy en die man is al sowat 14 maande lank vriende op Facebook.
Wes-Kaapse speurhoof afgedank
Die nasionale polisiekommissaris, lt.genl. Khehla John Sithole, het Maandag bevestig die Wes-Kaapse speurhoof, genl.maj. Jeremy Vearey, is afgedank.
Paartjie in hof oor vakansieslenter
Die twee is in hegtenis geneem oor ʼn rits bedrogklagtes wat tussen Februarie 2018 en Oktober 2019 aanhangig gemaak is.
Goedkoper petrol, duurder diesel aangekondig
Die minister van minerale hulpbronne en energie, Gwede Mantashe, het Maandag die wysigings aan die brandstofpryse bekendgemaak.
ToekomsVenster: Pinkster en die koms van die Heilige Gees
Ons dien ’n drie-enige God en alhoewel geen mens die misterie daaraan kan verduidelik nie, is dit hoe God Hom aan ons openbaar.
Dronk man vat laaste sopie voor metropolisie
“Metropolisiebeamptes het ’n oop bottel brandewyn tussen die motoris se bene gewaar.”
Minister staan hofaansoek oor toerisme-ekwiteitsfonds teë
Kubayi-Ngubane sê daar is geen twyfel oor die beleidsbedoeling van die Toerisme-ekwiteitsfonds nie: Om transformasie in die bedryf ʼn hupstoot te gee.
Video: Hotel Sky-valrit laat waaghalse jil
Dié valrit troon sowat 30 m bo die Hotel Sky in Kaapstad uit.
Verdagtes gesoek ná skietery in Florida
In Mei vanjaar was daar minstens 68 massaskietvoorvalle in die VSA.
Hofsaak begin om munisipale verval te stuit
“Ons probeer ʼn situasie ontlont wat dreig om die hele land te destabiliseer.”
‘Tierstroper’ ná 20 jaar vasgetrek
Dié man het glo byna 70 Bengaalse tiere gestroop.
Video: Bye werk saam om koeldrankbottel oop te maak
“Wel, dis dan die einde vir die mensdom,” het ʼn Twitter-gebruiker geskerts.
Botswana verbied vee vanaf SA
Dít volg na ’n uitbreking van bek-en-klouseer onder vee in KwaZulu-Natal.
Politiek sit agter ANC, US se definisie van Afrikaans as ‘uitheems’
Alhoewel daar geen feitelike basis bestaan vir hierdie klassifisering nie, hou dit duidelik ’n wesenlike gevaar in vir hierdie spesifieke taalgemeenskappe, maar ook vir taalregte in die algemeen.
Duitsland vra skuldvergifnis vir misdade uit koloniale era
Ook vir Namibië is daar sekere implikasies met die erkenning en kompensasie wat rede vir nuwe ongelukkigheid is.
Nuwe Hyundai i20 tree aan vir B-segment-wedloop
Die nuwe i20 lyk gewis meer dinamies as sy voorganger en is effens groter.
Beurtkrag geld van Maandagmiddag
Eskom waarsku boonop dat beurtkrag na alle waarskynlikheid die res van die week in werking gestel sal moet word.
Steun gesondheidswerkers; dra onpaar sokkies, kouse
“Gesondheidswerkers het nou, meer as ooit tevore, ons ondersteuning nodig. Ons moet dit op ʼn visuele manier wys.”
Geboueversekering: Wie betaal wat wanneer iets breek?
Wonder jy ook wie moet daardie stukkende geut, onklaar hekmotor, teëls wat oplig of skade weens vogtigheid regmaak as dit by geboueversekering kom?