“Dié kalender laat genoeg rusdae vir onderwysers én leerders toe.”
Alles vir Maandag 31 Mei 2021
Nóg ʼn plaasaanval: ‘Vuurwapens noodsaaklik vir selfverdediging’
Die 69-jarige Dionne van Rensburg is op sy kleinhoewe Naauwpoort buite Witbank aangeval en gemartel.
Sneeu, reën dié week op pad
Sneeu van tot 50 cm diep word dié week vir dele van Lesotho, asook die hoogliggende gebiede van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Vrystaat voorspel.
Student val hom dood by universiteit
Die slagoffer was ʼn derdejaar-onderwysstudent.
Vrou, kinders dood toe bus teen kar bots
Drie kinders, onder wie ʼn ses maande oue baba, was in die motor ten tye van die ongeluk.
Wateroorwinning vir inwoners van Noordwes
Sedibeng-water het verlede week opdrag aan sy werkers in verskeie munisipaliteite gegee dat watervoorsiening en instandhoudingsdienste reeds Dinsdag gestaak moet word.
Polisie neem vrou in hegtenis wat huiswerker wil verkla
Amanda de Goede is in ʼn vangwa geboender, in ʼn sel geprop en ure later vrygelaat op voorwaarde dat sy met haar huiswerker vrede sal maak.
Talle huise ontruim weens vloede in Nieu-Seeland
Meer as 400 mm reën het die afgelope twee dae in dié gebied geval.
Sóveel teken reeds petisie oor Vuurwapenwet
“Burgers besef dat die wysigings aan die Vuurwapenwet hul hande agter hul rûe sal bind wanneer hulle voor misdadigers te staan kom.”
Woord: weifel
Weifel jy gewoonlik lank voordat jy ʼn besluit neem? Taaltoffie ondersoek die woord “weifel”.
9 binne dae dood op N4-tolpad
In een ongeluk is vyf vroue dood ná hul motor teen ʼn vragmotor gebots het wat aartappels vervoer.
Boek: Klein boekies, maar hope pret
Het jy geweet sonsondergange op Mars is blou, daar is ʼn sebra met kolle in plaas van strepe en dat ‘aliens’ dalk regtig bestaan?
Slegs vyfde van salaris vir sommige Denel-werkers
Die maatskappy waarsku reeds dat salarisse waarskynlik nie in die volgende paar maande ten volle betaal gaan word nie.
MotoGP geruk deur 19-jarige se dood
“Ons ken almal die risiko’s, maar dit is moeilik om een van jou eie te verloor.”
Beloning vir opspoor van verdagtes wat wag moor
Die wag is oorval toe hy met die geldboks uit die winkel stap.
Resep: Tamatie-en-sampioen-dhal
ʼn Tikkie Oosterse-kookkuns maak dié resep liplekker!
Osaka beboet, dalk gediskwalifiseer oor mediaboikot
Gilles Moretton, president van die Franse Tennisfederasie, het Osaka se mediaboikot as ʼn “fenomenale fout” beskryf.
Woordsoorte: Voornaamwoord, voorvatwoord
Hierdie blog oor voornaamwoorde maak deel uit van ʼn reeks oor woordsoorte. Die inligting in die Afrikaanse skoolgrammatika (ASG) waaruit ons hierdie blogs skryf, is gratis in Taalonderrigportaal toeganklik, skryf Sophia Kapp.
Ondersoek ná beampte motoris klap
“Dit is niks anders nie as suiwer misdadigheid en boewery.”
Akteur, ses ander dood ná vliegtuig val
“In dié stadium soek ons nie meer na oorlewendes nie, maar probeer eerder soveel moontlik van die ongelukstoneel herwin.”