Die een fout na die ander het gesorg dat die Cheetahs hard in die tweede helfte geval het. En – anders as wat Danie Botha in sy treffer aanbeveel – het hulle nie gou weer opgestaan nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 5 Desember 2020
Tendai Biti op borgtog ná aanrandingsklag
Die betrokke Russiese burger, Tatiana Aleshina, het in die hof glo deurlopend vir die staatsaanklaers gefluister.
Leidende sosioloog en politikus Belinda Bozzoli sterf
Sy was een van Suid-Afrika se mees gerekende akademici.
Verdagtes vas wat glo koeriers teiken
Die polisie het die mans dopgehou voordat hulle toegeslaan het.
Drama in DA tussen Steenhuisen, Van Damme
Steenhuisen het haar per brief ingelig dat hy sodanig bekommerd is oor haar gesondheid dat hy haar op drie maande sabbatsverlof plaas.
Foto’s: Geldwa brand toe rowers toeslaan
Die aanvallers het springstof gebruik om die voertuig oop te blaas.
Drienasies: Wallabies en Poemas deel weer die louere
Daar is sekere rugbyspelers wat sekerlik snags nagmerries kry. Reece Hodge is binnekort een van hulle.
DA neem bewind oor in Port Elizabeth
ANC-lede het toerusting beskadig, doodsdreigemente gemaak en ʼn groep mans het selfs die raadslokaal binnegestorm en die ANC-speaker gewelddadig ontvoer.
Die lewe is ’n lushof – veral in Desember
Voeg hierdie vakansie ’n handvol energie met hierdie oulike tuinwenke vir Desember:
Gaan doen gerus gevorderde bestuurkursus
As mense my vra of hulle só ʼn kursus moet bywoon, is my antwoord altyd: Absoluut.
Gamsberg: Gedenkdiens vir mynwerker
Alle mynboubedrywighede by die Gamsberg-sinkmyn is na die voorval tot verdere kennisgewing gestaak.
Mogalakwena-burgemeester kry glo trekpas
Die VF Plus stry al jare lank ʼn stryd om van Andrina Matsemela te probeer ontslae raak.
Kunstekaap se deure weer oop
Die teaterkompleks het sy deure vir die publiek heropen met die bekendstelling van ʼn buitengewone kunswerk.
Prokureur wat steel moet getrouheidsfonds terugbetaal
Mouton is in Oktober verlede jaar in hegtenis geneem en het skuldig gepleit op die aanklag teen hom.
Meer tyd vir paneel wat OB moet ondersoek
Die paneel sê daar is geweldig baie getuienis wat oorweeg moet word.
Animasieflieks nou in Afrikaans op kykNET
Die kleinspan kan van Januarie af uitsien na ʼn hele rits oorgeklankte animasieflieks op kykNET.
Familie steier na man in heli-ongeluk sterf
“As ʼn familie is ons verpletter. Die pyn is onbeskryflik.”
Ring skitter tot in rekordboek
Elke blaartjie van die ring se blomontwerp van agt lae, is uniek.
FAK vereer Johan Stemmet vir lewenswerk
“Soos ek altyd sê, dit gaan nie soseer oor die toekenning self nie. Dit gaan om daai erkenning te kry en om dít van iemand soos die FAK te kry, maak dit baie spesiaal.”
Talle skape op Vrede-plaas geslag
Die velle is langs die plaashek gelos.