Die DA-LP skryf haar bedanking toe aan “’n kliek van individue”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Phumzile van Damme"
Drama in DA tussen Steenhuisen, Van Damme
Steenhuisen het haar per brief ingelig dat hy sodanig bekommerd is oor haar gesondheid dat hy haar op drie maande sabbatsverlof plaas.
Podlitiek: Nog ’n rigtinglose staatsrede en Phumzile versteur weer die vrede
Daar is, na oorlewering, ’n Chinese welkomsgroet wat lui: “Mag jy in interessante tye leef” – of dit ’n seëngroet of ’n vloekgroet is, sal die ontvanger maar self moet bepaal. Dit kom hierdie week weer duidelik na vore dat Suid-Afrikaners tans in “interessante tye” leef. Met ’n staatsrede wat so hoeka na China die hoof buig, parlementslede wat toeriste te lyf gaan, en Zuma-kaders wat soos die kat weer en weer kom, is dinge alles behalwe vervelig.
Druk laai op in DA oor Van Damme
Druk is in die DA aan die oplaai dat optrede moet volg oor die jongste voorbeeld van ʼn omstredenheid op sosiale media waarby ʼn DA-parlementslid betrokke is.
V&A Waterfront ondersoek klagtes van rassisme
Die V&A Waterfront, een van Kaapstad se bekendste toeristebestemmings, het Maandag gesê hy ondersoek bewerings van rassisme van die DA-LP Phumzile van Damme.
DA se nasionale woordvoerder bedank onverwags
Phumzile van Damme, nasionale woordvoerder van die Demokratiese Alliansie, het Woensdag onverwags haar bedanking aangekondig.
DA gaan klag lê oor ‘lasterlike’ burgerskap-berig
Die DA sê hy gaan ‘n klag by die persombudsman indien na aanleiding van die Sunday Times se berig oor ‘n DA-LP wat glo nie ‘n Suid-Afrikaanse burger is nie.
DA-LP jok glo oor burgerskap
Die Sunday Times berig dat DA-LP Phumzile van Damme nie ‘n Suid-Afrikaanse burger is nie.