Eskom sê al sy noodopwekkingsreserwes is die afgelope paar dae gebruik om beurtkrag bedags te vermy.
Lees meerAlles vir Dinsdag 1 Junie 2021
Covid-19: Geen nuwe sterftes vir Brittanje
Brittanje het Dinsdag vir die eerste keer sedert Julie verlede jaar geen nuwe daaglikse sterftes weens Covid-19 aangemeld nie.
Brand op skip by Sri Lanka eindelik geblus
’n Strafregtelike ondersoek na die brand en mariene besoedeling is intussen gelas.
Poskantoor sluit ooreenkoms vir afgeleë SA’ners
Die Poskantoor sê die Covid-19-pandemie het daartoe gelei dat Suidelike Afrika die skuif na e-handel maak.
Wysiging aan vuurwapenwet: E-pos-dilemma maak openbare stem stil
“Die huidige situasie ondermyn die hele proses.”
Patentbeskerming: Vrae oor regering se vermoë
Die regering se vermoë om die verslapping of vrywaring van patentbeskerming vir Covid-19-entstowwe doeltreffend in werking te stel en te bestuur, is Dinsdag bevraagteken.
Video: Centurion-gemeenskapsmark ’n reuse-sukses
Dié keer het die Centurion-gemeenskapsmark met 180 stalletjies gespog, wat alles gesmous het van houtspeelgoed, badbomme, tuinplante en talle ander tuisgemaakte produkte.
Kunsuitstalling vier 60 jaar van republiekwording
“Mislukkings en prestasies, sterk en swak leiers, goeie en slegte besluite het alles deel gevorm van die jong republiek en hom gebring tot waar die land vandag is. Die kritiese vraag is: Kan ʼn mens die ideologiese raamwerk van goed en kwaad, asook die Weste teen die res op hierdie leiers afdwing?”
ToekomsVenster: ’n Metafoor vir die Vader se teenwoordigheid
Miskien sal wolke vir ons nuwe betekenis kry? Mag elke wolk iets van God se teenwoordigheid in jou lewe simboliseer.
19 jaar ná Hansie se dood
“Ek sien uit na die dag wanneer ons weer in die hemel herenig is. Maar tot dan, mag ons almal geïnspireer wees om ’n verskil hier op aarde te maak, net soos wat Hansie en soveel ander groot leiers gemaak het.”
‘Padkampstories’ herinner aan inryteaters, asbeshuisies
“Dit vertel die verhaal van ʼn klein dogtertjie wat in die 1970’s in ʼn asbeshuisie grootword. Dit is ook in die tyd van Dippety-Do en Vitalis, vis-en-tjips-kafee-etes, inryteaters en die padkampkultuur in Suid-Afrika.”
Vermiste man veilig gevind
Jaco Drinkwater se werkgewer en gesin het sedert Sondagmiddag na hom gesoek.
Stappe geëis teen Kgetlengrivier se burgemeester
Die VF Plus voer aan die burgemeester het boonop geweier dat ʼn mosie vir sy ontheffing van die amp tot stemming in die raad gebring word.
Buiteland ‘gewaarsku’ oor ANC se planne met art. 25
Saai vra nou ander regerings se steun vir optrede teen die ANC by die Verenigde Nasies.
Man in sy motor geskiet
Die verdagte het die slagoffer se motor genader, waar dit voor ʼn moskee geparkeer was.
Wiele2Wiele gesels oor Audi se SQ8
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Audi se SQ8 met Audi se kragtigste dieselenjin nog en vertel jou hoe die Audi Q2 verander is. Hulle gaan ry ook met Kia se Picanto X-Line.
Meer as ooit nou werkloos in SA
Die grootste toename in werkloosheid was in Limpopo en die Wes-Kaap.
Man val uit helikopter op wildplaas
Die man was glo besig om wild te tel ten tyde van die voorval.
‘Nee dankie’ – Namibiese stamhoofde oor Duitse aanbod ná volksmoord
Duitsland het aangebied om finansiële steun van sowat R18 miljard aan Namibië te gee as vergoeding vir die gruweldade wat tydens sy bewind in die land gepleeg is.
Grou Cornwall Hill Kollege sy eie graf?
So ook gaan dit in hierdie saak nie oor die uiteindelike uitkomste gaan nie, maar eerder oor die mates van beheer wat die regering kan kry – hetsy deur direkte inspraak of net deur die bevordering van die rassetransformatistiese ideale waarin hulle deel.