Rommel uit die Hennopsrivier is in 340 sakke, sowat 25 kg per sak, gegooi.
Alles vir die sleutelwoord "Centurion"
Gewapende rowers slaan toe op lekkergoedwinkel in Centurion
Twee mans in sekerheidsuniforms het vanoggend op dié lekkergoedwinkel in Centurion toegeslaan ten aanskoue van werkers in aangrensende kantore.
Vrou dood ná rooftog by sentrum in Centurion
Die onbekende hoeveelheid verdagtes het in drie voertuie van die toneel gevlug.
Minstens 42 skote op polisiekonstabels gevuur
Twee polisiebeamptes van die Wierdabrug-polisie in Centurion, Gauteng is Dinsdag beseer toe minstens 42 skote op hulle gevuur is.
Kunstenaar maak werke vir renosterbewaring
Volgens hom is al hierdie werk onkonvensioneel. “Dis rou en sny tot op die been. Hierdie is die verhaal van die werklikheid wat hom daagliks afspeel in die bestaan van hierdie skepsels, en die mense wat hul lewens daaraan wy om hierdie oorlog namens hulle te baklei. Net ons kan hulle help en hul bestaan en oorlewing verseker.”
Tien vas tydens taxi-oproer in Centurion
Paaie rondom die kruising is gesluit en die verkeer is via alternatiewe roetes herlei.
Brand by Swartkop-lugmagbasis ondersoek
Die brand het omstreeks 05:00 uitgebreek.
Pasgebore baba dood gevind op ashoop
Die liggaam van ʼn pasgebore babaseuntjie is Dinsdagoggend by die Mooiplaas-stortingsterrein in Centurion gevind, het paramedici gesê.
Chirurg en pa sterf in botsing
Twee kinders, glo die chirurg se kinders, is ook in die botsing beseer.
Video: Nuwe hoof op unieke wyse by skool verwelkom
ʼn Eerste dag by ʼn nuwe skool kan vir enigeen moeilik wees, maar dié nuwe skoolhoof het sommer per helikopter vir sy eerste skooldag opgedaag.
Só lyk skoolhoofde se dag
Skoolhoofde aan Afrikaanse skole bestee die meeste van hul tyd aan administrasie, buitemuurse aktiwiteite en dissiplinering van leerlinge.
2 dood, 4 beseer toe bakkie rol
Pasiënte het verspreid oor die toneel gelê, het nooddienste gesê.
Man in motor doodgeskiet
ʼn Man is Vrydagaand in Lyttelton in Centurion in sy motor doodgeskiet.
Tienerseun duik dief plat én help hom
“Ek het probeer kyk of hulle vir ons gaan oopmaak en toe hoor ek net hoe Carike skree ‘Nee, nee, Daniël, help’.”
Bestuurder nog soek ná fietsryer se dood
Huldeblyke stroom in vir die fietsryer wat Vrydag dood is nadat ʼn motor vroegoggend op die R55 in Centurion in ʼn groep fietsryers ingeploeg het.
Fietsryer vertel van ‘koue stilte’ ná tref-en-trap
“Hy het letterlik bo-oor en deur ons gery.”
Fietsryer sterf toe motoris in groep inploeg
Die bestuurder het die motor op die toneel agtergelaat waarna hy te voet van die toneel gevlug het.
Foto’s: Helikopter val in Centurion
ʼn Helikopter het Donderdagmiddag langs die Zwartkop-gholfbaan in Centurion geval.
Msimanga brand honderde e-tol rekeninge
Die DA het Donderdag honderde e-tol rekeninge by Sanral se hoofkantoor langs die N1-snelweg in Rooihuiskraal, Centurion, verbrand.
Man jaag met Land Rover in Centurion-polisiestasie vas
ʼn Man is in Pretoria in hegtenis geneem toe hy met sy Land Rover teen Lyttelton-polisiestasie se speurderkantore vasgejaag het.