“Die gebrekkige wyse waarop eise ondersoek word, gee daartoe aanleiding dat reusebedrae uit belastinggeld vir dié doeleindes aangewend word.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 6 Augustus 2019
‘SA Express net nóg ʼn bodemlose put’
SA Express het staatsgewaarborgde finansiering van R300 miljoen ontvang ná die staat verlede jaar in November ʼn reddingsboei van R1,24 miljard oorhandig het.
Muthambi verwerp verslag oor inmenging by SAUK
Faith Muthambi, voormalige minister van kommunikasie, het Dinsdag ʼn verslag, waarin bevind word dat sy ingemeng het met redaksionele besluite by die SAUK, verwerp.
Statistiek wys afname in skietgeweld in Kaapstad
Die getal moorde op die Kaapse Vlakte weens vuurwapengeweld toon ʼn groot afname in vergelyking met die afgelope 10 naweke.
11-jarige vas oor onwettige vuurwapen
ʼn 11-jarige seun is Dinsdagmiddag langs ʼn skool in Cravenby Estate in Kaapstad in hegtenis geneem op aanklag van die besit van ʼn ongelisensieerde vuurwapen.
Pasgebore baba dood gevind op ashoop
Die liggaam van ʼn pasgebore babaseuntjie is Dinsdagoggend by die Mooiplaas-stortingsterrein in Centurion gevind, het paramedici gesê.
Groot Brakrivier-moorde: Beskuldigde op foto’s uitgeken
Die skoonseun van die vermoorde Human-egpaar van Groot Brakrivier in die Suid-Kaap, ds. Gerhard Pietersen, het vandag sy getuienis in die rondgaande hof in Mosselbaai voortgesit.
Hof skort leeubeenkwotas op
Die NDBV het die uitspraak verwelkom en sê dit het ook wyer gevolge, vir wilde bevolkings én wilde diere in gevangenskap.
Toni Morrison oorlede
Morrison het onder meer ‘n Pulitzer-prys en die Nobelprys vir literatuur gewen.
Foto’s: Boer André en sy Monja se mooiste dag
Dit was behoorlik soos ʼn prentjie uit ʼn sprokiesverhaal. En toe André vir Monja in die paadjie sien aankom – die vrou vir wie hy al so lank wag – kon hy die trane nie keer nie.
Só vorder ondersoek na vermiste onnies in Viëtnam
“Dinge lyk nie baie goed nie. Ons is baie bekommerd.”
Die wêreld in foto’s – 6 Augustus 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Boekresensie: Smulkos
Dankie tog dat Esther nie skrik vir ’n uitdaging of twee in die kombuis nie, want haar “slim kinkels en vindingryke veranderings” maak dat ekonomiese kos nie “vaal en voorspelbaar” hoef te wees nie.
Foto’s: Man vermom hom as dogter om uit tronk te ontsnap
Hy dien 73 jaar tronkstraf uit en het ook al voorheen probeer ontsnap.
Uitdrukking: Jou kierang(tjies) sal braai
Waar kom die uitdrukking “jou kierang(tjies) sal braai” vandaan?
54-jarige ry 1 000 km met fiets vir gestremdes
Afgesien van die dik sand wat Havenga elke dag moet trotseer, maak die geweldige hitte dit ook ’n moordende rit.
Leon van Nierop se resensie: Richard Says Goodbye
Depp lyk verveeld met sy karakter lank voor die kyker belangstelling verloor wat die waarskuwingsligte vroegtydig laat flikker: hierdie is nie die soort fliek waarop jy sommer goedsmoeds geld uitgee nie.
SA Muurbal Ope begin in Kaapstad
SA se naasbeste buig die knie teen Egiptenaar.
‘Jesus hou ons veilig’ sê ma vir kinders ná transitorowers losbrand
Sy het vervaard probeer om Ruhard by die motor se kattebak in te druk, terwyl sy vir Elmoné tussen haar en die motor probeer hou het in ʼn poging om haar te beskerm.
Leon van Nierop se resensie: Fast & Furious: Hobbs & Shaw
As iemand vir ʼn Oscar in hierdie skiet-skop-en-doodbloei-fliek kwalifiseer, is dit die waaghalse.