Internetgebruikers wêreldwyd lag lekker vir ʼn video van ʼn man en sy donkie wat “Circle of Life” uit die Disney-fliek, “The Lion King”, sing.
Alles vir Dinsdag 6 Augustus 2019
Vandag se sportnuus
Dale Steyn tree uit toetskrieket in ’n poging om langer te speel.
Akteurspaar ʼn pienkvoet ryker
“So trots op Marijke en hoe sy net elke oomblik vat soos dit kom. Sy is ʼn ‘powerhouse’.”
18-jarige sterf in ongeluk: ‘Hy was my hart’
“Hy los ʼn groot leemte in baie mense se lewens en gaan baie gemis word.”
Die krisis van die Westerse beskawing
Die Westerse beskawing is reeds geruime tyd onder druk. Sy grootste vyand is ongebreidelde liberalisme, skryf prof. Koos Malan.
Grondwethof weier Henri van Breda se appèlaansoek
Die Konstitusionele Hof het Henri van Breda se aansoek om teen sy skuldigbevinding en vonnis te appelleer van die hand gewys.
‘Landelike veiligheid skiet tekort in die Vrystaat’
“Daar word jag gemaak op boere, wat ʼn onhoubare situasie vir landbouers en landbou-werknemers skep.”
Drie vermoor ná hulle glo vee steel
Drie mans is in Limpopo vermoor nadat hulle daarvan beskuldig is dat hulle vee gesteel het.
Maak soustrein korter, beveel Cyril
Skaars twee maande nadat die nuwe ministeriële handboek met byvoordele vir kabinetslede en adjunkministers van krag geword het, het pres. Cyril Ramaphosa opdrag gegee dat dit opnuut hersien moet word omdat dit te rojaal is.
Dawie Roodt: ‘Onnoselheid en kripvretery eindig altyd dieselfde’
Die verstommende vlakke wat korrupsie en plundering in ons land bereik het, is sonder twyfel die rede hoekom die meeste Suid-Afrikaners tans so desperaat voel, skryf Dawie Roodt.
Gedagte vir die dag: Groot liefde
Met reg het hulle u lief. (Hooglied 1:4, Bybel in Afrikaans 1933/1953)