Daar is intussen ʼn kennisgewingbord op die erf aangebring met die logo’s van die DA en EFF en die woorde: “Free housing scheme”.
Alles vir die sleutelwoord "Centurion"
Hulp stroom in vir ouma ná Centurion-huisbrand
“Jou storie het die hele land in trane.”
Man kritiek ná Uberdrywer hom glo opsetlik raakry
Die Uberbestuurder het onverskillig gery waarna Serfontein die bestuurder gemaan het om van die pad af te trek. Hy wou glo ʼn ander Uber bestel.
Centurion-huisbrand: Pa sterf ook
Haar pa het die deur uiteindelik afgeskop waarna albei in die doodsnikke daarin kon slaag om buite te kom en op die gras te rol.
Beperkte watertoevoer na Pretoria-buurte weens lek
Talle woonbuurte in Centurion en Pretoria se watertoevoer is drasties beperk weens ʼn lekplek in die Rand Water Klipfonteinstelsel.
Jong ma, kind sterf in Centurion-huisbrand
“Dit was te warm. Sy het tussen die bed en die bedkassie vasgesit en hulle kon nie by haar uitkom nie. Hulle kon haar hoor gil.”
Man sterf tydens skietery in Lyttelton
ʼn Man, vermoedelik in sy 30’s, is Maandag dood en nog ʼn man beseer tydens ʼn skietery by ʼn taxistaanplek in Lyttelton, Centurion.
Centurion-grondeis: ‘Minister paai belastingbetalers’
“Ons sal nie toelaat dat belastingbetalers se geld gemors word op opportunistiese eise nie.”
Centurion-areas sonder krag ná substasie brand
Talle buurte in Centurion is sonder krag nadat ʼn substasie Vrydagaand tydens ʼn storm deur weerlig getref is.
Centurion-grondeis: ‘Geen rede tot paniek’, sê minister
Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming het gesê daar is geen rede tot paniek oor die Centurion-grondeis wat ongeveer 4 000 hektaar se eiendom raak en nagenoeg 2 000 huisgesinne betrek nie.
Antonio stappie nader aan lewe buite hospitaal
“Vir die eerste keer in twee weke kon hy weer die son en wolke sien. Hy was baie dankbaar daarvoor.”
Centurion-grondeis: ‘Los ons grond uit’
Meer as 500 inwoners van Centurion het Dinsdagaand by Leriba Lodge vergader om aan AfriForum ʼn formele mandaat te gee om ʼn residensiële grondeis teen te staan, wat oor talle woonbuurt in dié voorstad van Pretoria strek.
Video: Leerders geskors ná vuiste klap
Op die video wat versprei word, is die twee leerders reeds aan mekaar en slaan die seun die meisie met die vuis in die gesig terwyl sy verwoed probeer terugbaklei.
Drie sterf in Centurion-ongeluk
Drie persone is Sondagoggend dood tydens ʼn ongeluk op die N1 by die Bothalaan-afrit in Centurion.
Wafeltradisie op Valentynsdag het hoërskoolleerders gaande
Sy het vanjaar vir haar medepersoneellede gebak en haar wafelpan het 436 wafels geproduseer.
Centurion-onnie in hof oor ‘molestering’
Die hof het Woensdag gehoor die getal slagoffers het tot 24 toegeneem en die ondersoek duur voort.
Centurion-matriekseun aan ventilator gekoppel
Antonio Hechter is aan ʼn ventilator gekoppel nadat dokters Dinsdag vasgestel het sy regterlong is ernstig beseer en het begin platval.
Matriekseun nog te swak vir operasie ná ongeluk
“Sy ouers sê hy lyk vandag moeg en praat minder.”
Lesersbrief: Centurion-grondeis: ReTHro gaan voort om inwoners te help
Die inwonersvereniging van The Reeds, Thatchfield en Rooihuiskraal (ReTHro), wat van die grootste gedeeltes wat geëis word insluit, is al ʼn rukkie besig met die teenstaan van die grondeis.
Centurion-leerders ernstig beseer in botsing
“Een van hulle het vertel Kylan het sommer meters ver deur die lug getrek. Sy was nog op die toneel by haar bewussyn, maar Antonio was bewusteloos.”