Die hartebreker Luke Perry, wat bekendheid verwerf het as Dylan McKay in die TV-reeks Beverly Hills 90210, is oorlede.
Lees meerAlles vir Maandag 4 Maart 2019
Ouers in Wes-Kaap moet nou registreer vir 2020-skooljaar
Ouers in die Wes-Kaap het slegs tot 15 Maart 2019 kans om hul kinders vir graad R, graad 1 en graad 8 te registreer.
Vermiste sussies 44 uur later lewend gevind
“Dis ʼn absolute wonderwerk dat hulle oorleef het.”
Vakbond hof toe om sportkwotas stop te sit
Hierdie hofsaak vorm deel van Solidariteit en AfriForum se gesamentlike veldtog teen die gebruik van kwotas in sport.
Eskom-beampte bevestig twyfelagtige Huarong-transaksie
Sincedile Ebenezer Shweni het getuienis bevestig hoe uitvoerende beamptes van Eskom ʼn leningstransaksie van R25 miljard van die Chinese Huarong-batebestuursmaatskappy bekom het, ondanks interne waarskuwings.
Vrou in hof oor bedrog by munisipaliteit
Nomfundo Fetsha, hoof- finansiële beampte van die Chris Hani-distriksmunisipaliteit (Queenstown in die Oos-Kaap), het haarself vroeër tydens die ondersoek self oorgegee aan die polisie.
Menings verskil diep oor Ramaphosa se sukseskanse
Die hare het Maandag by die Woordfees in Stellenbosch gewaai toe die politieke analiste Moeletsi Mbeki, Piet Croucamp en Prince Mashele erg verskil het oor of pres. Cyril Ramaphosa suksesvol gaan wees as staatshoof.
Vrou weer in hof wat juffrou glo met sambreel aanrand
Ontstoke inwoners het in die hof bymekaargedrom om te hoor of Letsepe op borgtog vrygelaat sou word.
ToekomsVenster: Verskillende menings oor Jesus
Wat sê jy van Jesus? Wie is Jesus vir jou? Hoe getuig jou lewe en optrede van die belydenis wat jy nou net gemaak het?
Aanhangers krap kop oor Corlea se foto
“Hy het belowe hy sal nie weer nie …” het sy by die plasing geskryf.
Eet jy te veel sout?
Die probleem is nie net met die sout wat jy oor jou kos gooi nie, maar ook die sout wat reeds in jou verwerkte kosse weggesteek is.
Man skiet broer ‘per ongeluk’ dood
“Die man wat die skoot afgevuur het, het nadergestap en gesien die slagoffer is sy jonger broer.”
Skoolrugbyseisoen is hier
Grey Kollege, Helpmekaar, Boland Landbou en Waterkloof wen hul wedstryde.
Tahir kondig uittrede aan
“Ek wil so lank speel as wat ek kan, maar ek is nou in ’n stadium van my lewe waar moeilike besluite geneem moet word.”
Centurion-huisbrand: Pa sterf ook
Haar pa het die deur uiteindelik afgeskop waarna albei in die doodsnikke daarin kon slaag om buite te kom en op die gras te rol.
‘The Bold and the Beautiful’ nie meer op die kassie
Die SAUK het aangekondig dat die gewilde Amerikaanse sepie, The Bold and the Beautiful, vanaf Maandag 4 Maart nié meer op SABC3 uitgesaai sal word nie.
Die wêreld in foto’s – 4 Maart 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Winkeleienaar, rower dood ná rooftog
Met hul aankoms op die toneel is die liggame van twee mans op die vloer van die winkel aangetref.
Klante bly eerlik toe winkel sy deure oop los
Vir oneerlike persone sou dit die ideale geleentheid wees om die winkel te plunder, maar dis nie wat hier gebeur het nie.
Ellen Pakkies wen vier Safta-toekennings
“Ons het nie hierdie fliek gemaak met die doel om toekennings te wen nie. Maar noudat dit met vier Saftas vereer is, help dit om die fokus te rig op dit waaroor die storie regtig gaan.”