Die soektog na Eoin Manasse Coetzer, ʼn 15-jarige tiener van Lyttelton Manor in Centurion, wat sedert verlede Sondag vermis was, is afgehandel.
Alles vir die sleutelwoord "Centurion"
Soektog na Pta-tiener
ʼn Volskaalse soektog is van stapel gestuur na Eoin Manasse Coetzer, ʼn 15-jarige tiener van Lyttelton in Centurion, wat sedert Sondag vermis word.
Pta-beampte by kitskosrestaurant doodgeskiet
ʼn Beampte van die Tshwane-metropolisie is Woensdagaand by ʼn gewilde kitskosrestaurant in Centurion doodgeskiet.
Centurion: Man glo verskeie kere tydens winkelrooftog geskiet
Paramedici het die man op die toneel gestabiliseer en hom toe na ʼn nabygeleë hospitaal geneem vir dringende mediese behandeling.
19 beseer, 4 kritiek toe taxi, bakkie bots
“Een van die kritiek beseerdes is per helikopter na ʼn nabygeleë hospitaal vervoer.”
Dokter op verjaardag dood aangetref
ʼn Mediese dokter van Centurion is Donderdagoggend op sy verjaardag dood in sy huis in Wierdapark aangetref.
Agtjarige wil só met Kaapse droogtekrisis help
Die agtjarige Justin Janse van Rensburg, ʼn leerder aan die Laerskool Wierdapark, se versoek aan sy ma verower die harte van talle op sosiale media.
Foto’s: Onnie in hospitaal ná brand by skool
Die oorsaak van die brand is in dié stadium nog onbekend.
Meisie verdrink in Pta toe sy by pa kom kuier
“Die meisie was met ʼn kombers toegegooi toe paramedici by die toneel opgedaag het. Twee ander jong meisies en ʼn bejaarde vrou was op die toneel.”
Meisie (12) verdrink in huisswembad
ʼn 12-jarige meisie het Donderdagmiddag in ʼn swembad by ʼn huis in Centurion verdrink.
Vroue jok glo oor rooftog by Pta-poskantoor
Drie vroue wat by ʼn poskantoor in Centurion werk, is in hegtenis geneem nadat hulle glo valslik beweer het dat hulle by hul werkplek aangeval en beroof is.
SA skoonheid deel verlowingsnuus
“Sy het dit glad nie verwag nie. Hulle is dolverlief en baie gelukkig, en ons gun hulle net geluk. Die familie het ná die tyd by hulle aangesluit om die goeie nuus saam met hulle te vier.”
Centurion: Man kritiek ná botsing
Die bestuurder van die voertuig het verskeie beserings opgedoen en was in ʼn kritieke toestand.
Man op Pta-kleinhoewe vermoor toe hy wou help
ʼn Middeljarige man is die afgelope naweek in ʼn huis op ʼn kleinhoewe buite Centurion vermoor toe hy sy buurman tydens ʼn aanval wou help.
Vermiste Pta-fietsryer dood gevind
Cecil du Toit is Sondagoggend as vermis aangemeld nadat hy nie na sy huis in Swartkops in Centurion teruggekeer het nie nadat hy met sy bergfiets gaan ry het.
Twee in Centurion doodgeskiet
“Omstanders het verduidelik hulle het verskeie skote gehoor en net gesien hoe die twee mans op die grond val.”
Lykie in asblik gevind
ʼn Fetus is Dinsdagoggend in ʼn vullisdrom in Heuweloord in Centurion gevind.
Pta-vrou ernstig beseer ná drie honde haar aanval
ʼn Vrou van Moreletapark in Pretoria is Saterdag deur drie honde aangeval.
Nóg ʼn moontlike sinkgat in Centurion
Dit kom nadat ʼn reusesinkgat by die kruising van Jeanlaan en Gerhardstraat in Mei vanjaar gevorm het en reeds grootskaalse ontwrigting in verkeersvloei veroorsaak het.
‘Engel’-petroljoggie kom tot bejaarde se redding
ʼn Geliefde ma van vier is veilig opgespoor nadat sy deurmekaar geraak en ʼn paar uur lank vermis was totdat ʼn “engel en held” oor haar pad gekom het.